Game farms for
sale

Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature
conservation
| |
|
|
|
Opgestel |
2011-03-25 |
Created |
|
Opgedateer |
2011-07-18 |
Updated |
1)
P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die
goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word
vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat
ons effektief is nie.
|
|
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms
on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for
success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
|
Chalet 1 : 2 Slaapkamer ,Hoofslaapkamer het eie badkamer,(bad,wasbak,toilet
en kaste)
Spaar
slaapkamer. 2 beddensingeboude kaste.
Gaste
badkamer met bad,stort, wasbak en aparte toilet.
Hele
huis het ingeboude kasste baie groot leefareas oop plan kombuis. Waskamer en
aangeboude koelkamer.
Lugversorger
in hoof slaapkamer, binne braai en buite braai, met groot stoep.
Chalet 2 : 2 Slaap kamers met ingeboude kaste, groot leef area, kombuis
appart, toilet x 1 apart van badkamer (wasbak en stort)
4 Baksteen huisies vir werkers van dit met water toegerus.
Topografie: 6 ha Besproeing (Blou buffel gras)
Bees
krale
Res
is veld en platrant
Wild: Rooibokke 150 + , Koedoe 70 + , Blouwildebees 1 , Zebras 2 ,
Blesbok 1 ,
Positiewe bure: Boer al 40 jaar op die plaas.
Tipe grond: Rooi + Meestal sand
Bome: Maroela, knoppiesdoring, Rooibos, Sirring, Hardekool, Huilboerboon,
Wildeklapper,Wilde pruimboom
Gras: Soet
Gehalte van weiding: Baie gras (Geen oorbeweiding)
Paaie: Sand
Eskom krag: Ja
Reenval per jaar: 300 - 450 mm Per jaar
Boorgate : 7
Toegeruste boorgate: 7
Sterkte: 7000 gallon per uur
Water tanks: 2
Sement damme: 2
Krippe: 9
Soort : sement bees krippe
Geen skuilings
Grondpad van af hoof pad na huis: 3 km
Grens plaas aan pad: Ja (N11)
Mense wat plaas bewoon: 3 Blank , 4 Swart
Grondeise: Geen
Afstand van plaas en naaste trust: 20 km
Bure wat dieselfde pad gebruik: Geen
Skole: Geen
Hoe word die plaas besit: Priaat Trust
Moet die kopride plaas transporteer: Ja
Is die BTW van die boerdery gerigestreerd: Ja
Losgoed: Trekker, dis, sleepwa, slasher
|
Koper, het u die finansiële
vermoë?
-
Alvorens ons kan reël dat u 'n plaas besigtig
benodig ons antwoorde op die volgende vrae:
1) Die naam en identiteitsnommer van die besluitnemer - die
persoon wie se geld die plaas gaan koop. Indien u navraag doen namens so 'n
persoon benodig ek u naam en identiteitsnommer ook.
2) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
3) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
4) Koop u alleen of saam met vennote?
-
Ons is heeltemal bereid om
moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog
onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële
vermoë het om te koop is dit reg met
ons.
-
Indien u wil weet waar die
plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
-
Verkoper betaal kommissie
maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe
opsies:
-
1) Besigtig die plaas op u
eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5%
(eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
-
2) Koop die eienaar & die
plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde
kommissie.
-
3) Koop die eienaar & die
plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie
kommissie nie.
-
4) Betaal aan ons 'n fooi
per dag om vir u plase te wys.
-
5) Eienaar, adverteer u
plaas teen betaling.
|
Buyer, do you have the financial ability?
-
Before we
can make an arrangement for you to view a property, please supply us with answers to the following questions:
1) The name and identity number of the decisionmaker - the
person who's money is going to pay for the farm.
If you enquire on behalf of such a person, I need your name and identity
number too.
2) What percentage of the purchase price do you have to loan?
3) Are you making use of an investor / investors?
4) Are you buying alone or with partners?
-
We're
gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be
available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm
at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.
-
If you want to know where
the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
- Seller pays commission
but purchaser subsidises it. Save our time & save
commission - alternative options:
- 1) View the farm on
your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that
you may view the farm on your own).
- 2) Purchase the owner
& farm's identification from us for a small fee & pay a reduced
commission.
- 3) Purchase the owner
& the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any
commission.
- 4)
Pay us a fee per day to show you farms.
- 5) Owner, advertise
your farm for a fee.
|
|
Grond-eienaar: wanneer
kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word
- Hierdie kantoor
verdien ons
kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om
die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
- Ondertekening van 'n
koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop
nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus
nie misbruik om die mark te toets nie.
- Andersins is die kommissie is
betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die
kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op
afbetaling).
- Vir 'n volledige
verhandeling oor hierdie kwessie gaan na
http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm
|
Land owner: when
commission is earned when it becomes due & payable
- Our
commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to
buy at your (minimum) terms.
-
Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you
refuse to proceed with the transaction the commission becomes due and
payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
-
Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional
circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment
scheme).
- For
a detailed discussion of this legal position go to
http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm
|

Kliek op die foto om 'n video te sien / Click on the
photo to see a video









Kliek op die foto om 'n video te sien / Click on the
photo to see a video






Terug na
"Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney
(Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

Tjaka Erasmus


|
Nuusbrief: |
Newsletter: |
1) Om ons nuusbrief te
kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om
nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
|
1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to
us with "Cancel" in
the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.
|