Game farms for sale


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   1068b

Rooiberg omgewing, Warmbad distrik, Limpopo Provinsie

Opgestel

2016-09-21 Created

Opgedateer

2016-11-16 Updated
     

Gelyk soet Bosveld! R4,95m. 225 ha. Rooiberg. Gerestoureerde plaashuis. Klompie wild. Wildplaas: 1068b

Flat sweet Bushveldt! R4,95m. 225 ha. Rooiberg. Restored farm house. Some game. Gamefarm: 1068b
     
Grootte / Size   225 ha
Vorm / Shape   Min-of-meer vierkantig / More-or-less square
Ligging / Location   Rooiberg area
2 ure vanaf Zambesi Rylaan / hours from Zambesi Drive
3 km grondpad / gravel road
Binneplaas / Inside farm
Omheining / Fencing   Normale wildheining (2,1m hoog, 21 drade) in goeie toestand nie geŽlektrifiseerd / Normal game fencing (2,1m high, 21 strands) in good condition not electrified
Geboue / Buildings   Ou plaashuis netjies opgeknap vir jagters / Old farmhouse neatly ranovated for hunters
Topografie / Topography   Plat / Flat
Wild / Game   Rooibok / Impala 50; koedoe / kudu 15; blouwildebees / bluewildebeest 20; zebra / zebra 15; rooihartbees / redhartebeest 0; eland/ eland 0; gemsbok / gemsbuck 0; volstruis / ostrich 6; blesbok / blesbuck 0; waterbok / waterbuck 4; kameelperd / giraffe 0; njala / nyala nie ingesluit / not included; bastergemsbok / roan 0; swartwitpens / sable 0; basterhartbees / tsessebe 0; buffel / buffalo 0; olifant / elephant 0; leeu / lion 0; Ander gewone wild / other plains game 0. Trekwild / Free roaming game: steenbok / steenbuck, duiker / duiker, vlakvark / warthog, bosvark / bushpig, bosbok / bushbuck, rietbok / reedbuck, rooiribbok / mountain reedbuck, klipspringer / klipspringer, luiperd / leopard, jagluiperd / cheetah, rooikat / caracal (lynx), rooijakkals / black backed jackal, bakoorvos / bat ear fox, maanhaarjakkals / mane jackal, bruinhiŽna / brown hyena, gevlekte hiŽna / spotted hyana, seekoei / hippo, krokodil / crocodile, kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voŽls / smaller predators & great variety of birds
NB: Losgoed en wild wissel en word nie altyd vinnig bygegewerk nie. Indien wildgetalle op die plaas verskil van wildgetalle in die advertensie is dit nie oneerlikheid nie, dis 'n kwessie vir onderhandeling / NB: Loose assets and game fluctuate and is not kept up-to-date regularly so if the game numbers on the farm differ from the game numbers in the ad it's not dishonesty, it's something to negotiate about.
Teelkampies / Breeding camps   -
Geskik vir / Suitable for   Geweerjag, boogjag & teel van wild / Rifle hunting, bow hunting & game breeding.
Grondtipe / Soil type   Sagte rooierige sandleem grond / Softish reddish sand loam soil
Flaura   Bome: geelhaak, witgat, rooibos
Soetgras /
Sweet grass
Algemene toestand van weiding / General condition of grazing   Goed / Good
Algemene toestand van paaie op die plaas / General condition of roads on the farm   Voldoende paaie in goeie algemene toestand / Abundant roads in good general condition
Kragvoorsiening / Power supply   Eskom op buurplaas
Jaarlikse reŽnval (langtermyn gemiddeld) / Yearly rainfall (long term average)   550 mm p.a.
Watervoorsiening /
Water supply
  Geen boorgat - koper moet eie water vind. Verkoper sal koper bystaan en as koper nie water vind nie sal verkoper 'n akwaduk registreer van sy ander plaas af / No borehole. Buyer must drill for water. Seller shall assist purchaser. If purchasr don't find water, seller shall register an aquaduck from his other farm.
? boorgate, ? toegerus, sterkste lewer ? l/h, watertafel ??m /
? boreholes, ? equipped, strongest supplies ? l/h, water table ??m
Water opgaar en verspreiding / Water storage & distribution   ? watertenk, ? sementdamme, ? watergate & krippe / ? water tank, ? cement reservoirs, ? waterholes & troughs
Rivier / River   0
Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):   -
Besproeiing / Irrigation   0
Vliegveld / Runway   0
Arbeiders / Workers   0
Kopsere en onooglikhede / Headaches and ugly structures   Baie vÍr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis of bewoningsreg. Nie naby myne, kragstasies, hoogspanningsdrade of ander onooglikhede nie. Geen serwitute / Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim or right of occupation. Not near mines, power stations, pilons or other ugly structures. No servitudes.
Positiewe bure / Positive neighbours   Geen (bv nasionale parke of groot 5 reservate) / None (like national parks or big 5 reserves)
Besitstruktuur / Ownership type   BK / CC
BTW geregistreer? / VAT registred?  
Losgoed / Moveable assets   0
NB: Losgoed en wild kan wissel en word nie altyd vinnig bygegewerk nie. Indien losgoed op die plaas verskil van losgoed in die advertensie is dit nie oneerlikheid nie, dis 'n kwessie vir onderhandeling / NB: Game loose assets and game can fluctuate and is not kept up-to-date regularly so if the loose assets on the farm differ from the loose assets in the ad it's not dishonesty, it's something to negotiate about.
Afbetaling / Downpayment   Nie met verkoper bespreek nie - maak 'n aanbod as jy wil / Not discussed with seller - make an offer if you wish.
Rede vir verkoop / Reason for sale   Onbekend (ek vra nie want ek kry nie 'n eerlike antwoord nie) / Unknown (I don't ask because I don't get an honest answer)
Algemene opmerking deur die agent / General note by the agent   Geen / None
Fotos & videoklips - sien laer af /
Photos & video clips - see below
     

Hier is antwoorde wat die eienaar aan 'n belangstellende koper gegee het:

Grootte:  Dit sal nie kleiner as 225 ha wees nie. 

*   Genoemde gedeelte sal volledig wildwerend omhein wees en die ongeveer 2260 m grensdraad tussen my en jou sal beton onder die drade hÍ (500mm wyd en 75mm dik).  Ek sal my gedeelte volledig binne en buite elektries toerus, so jy moet net jou oorblywende grensdrade wat reeds elektries toegerus is van 'n eie kragbron voorsien (energiser). 

*   Ingangshek: Ek sal vir jou 'n 4.6m skuifhek insit. 

*   Eskomkrag:  Indien jy dit verkies, sal jy dit self moet aanlÍ. 

*   Boorgat:   Ek sal 'n boorgat boor in volgorde soos deur die hidrogeoloog aanbeveel met 'n maksimum van 3 pogings. 

*   Gronddam:  Dit was maar net iets wat ek genoem het, maar aangesien jy nou daarvan praat, sal ek bereid wees om die dam vir jou te bou solank jy net my masjien vol diesel hou. 

*   Sonpanele:  Ek sal bereid wees om 'n toegif op die kopprys te maak van R250,000.00 ten einde jou in staat te stel om vir jou 'n stelsel op te rig. 

*   Jagtershuis:  Ons sal bereid wees om die meubels tot julle beskikking te stel vir 'n tydperk van 2 maande totdat julle jul eie aangeskaf het.  Ongelukkig moet ons weer 'n nuwe jagkamp vir onsself toerus.  Ons sal wel vir julle die gasstoof los. 

*   Wild:  Soos reeds genoem, sal ek vir julle 'n minimum van 25 blouwildebeeste insluit en indien ek hulle ingejaag kry, 'n paar voltruise & twee of drie waterbokke.  Ek glo ons sal wel die koop as 'n lopende saak deurkry. 

*   Koopprys:  Die kooprys beloop die bedrag van R4,950,000.00, waarby R150,000 agentekommissie ingesluit is.

Videos
Veld 00

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus


1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 
'n Agent word vergoed vir sukses. Moenie vir my sÍ ek het min tyd spandeer aan hierdie transaksie nie, u weet nie wat agter die skerms gebeur nie. Indien u my per uur wil vergoed moet u dit van die begin af vir my sÍ. Moenie my penaliseer vir my effektiwiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
 
An agent gets remunerated for success. Don't tell me I didn't spend much time on this transaction, you don't know what happens behind the scenes. If you want to pay me per hour tell it to me right from the start. Don't penalise me for my efficiency - it actually makes me worth more.
 

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

  • Keuring: Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:
    a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.
    b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.
    c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    e) Koop u alleen of saam met vennote?

    Die redes:
  • Opregte navrae: Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiŽle vermoŽ het om te koop, nou of in die toekoms, is dit reg met ons. U mag maar eerlik wees oor u begroting - ons hanteer dit vertroulik en ons kan nie pryse opblaas nie, dis op die internet!
  • NaÔewe navrae:
    1) Mense met te min geld maar met ambisie of 'n droom: 'n Wildplaas is nie 'n kommersiŽle eiendom nie maar 'n "nice to have". Daarom word die pryse van wildplase nie bereken deur sy
    opbrengspotensiaal (landbouwaarde) nie. 'n Wildplaas koop jy kontant of met 'n 40% deposito + 60% verband (daar is uitsonderings) maar die verband word gediens uit 'n ander bron as die wildplaas self. Jy koop die plaas en dan laat jy hom werk - dit betaal sy eie uitgawes + maak 'n wins maar nie genoeg om 'n verband te diens + jou lewenstandaard waaraan jy gewoond is te handhaaf nie. Met ander woorde jy koop nie 'n wildplaas op skuld en boer dit uit nie. Dus vra jy nie finansiŽle state of besettingsyfers, met die bedoeling om te bereken of jy die plaas kan bekostig, as jy 'n wildplaas koop nie. Die eskalasie (waardevermeerdering) van 'n wildplaas is gemiddeld 12% per jaar.
    2) Mense met te min geld maar ken iemand met geld en probeer dan daardie iemand oorreed om 'n wildplaas te koop (gewoonlik sodat hy, wat die navraag doen, dit kan bestuur): Wees net eerlik asseblief. Moenie vir my sÍ jy's 'n kontantkoper en dan vind ek later uit dis iemand anders se kontant nie! Wees openlik - dalk kan ek jou help om jou droom te verwesenlik.
    3) Goedkoop oorsese lenings en buitelandse skenkings vir werkskepping en ekonomiese ontwikkeling (wat gewoonlik 'n besigheidsplan verg) is, in die wildbedryf, 'n foefie.
  • Kwaadwillige navrae: Ongelukkig is daar mense wat niks geld het nie en nooit 'n wildplaas kan bekostig nie, en hulle weet dit, wat ons probeer misbruik vir 'n gratis besoek aan 'n wildplaas. As ons u uitvang publiseer ons u naam en identiteitsnommer op die internet vir die hele wÍreld om te sien (sien ons afdeling vir eiendomsagente).

Kommissie

  • 'n Agent word betaal vir sukses. Moenie vir my sÍ ek ek het min tyd gespandeer aan die transaksie nie - u weet nie wat agter die skerms gebeur nie. As u my per uur wil betaal sÍ dit vir my van die begin af. Moenie my penaliseer vir my effektiewiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
  • Die hoeveelheid kommissie is in ooreenstemming met die bedryfsriglyn en word betaal deur verkoper (alhoewel koper dit subsideer).
  • Ons verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen verkoper se minimum terme. Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien verkoper skielik nie meer wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeŽr betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling). Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm. Verkoper, moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Selection: Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:
    a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of
    you - the person making the enquiry
    b) The name of the
    decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.
    c) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    d) Are you making use of an investor / investors?
    e) Are you buying alone or with partners?

    The reasons:
  • Honest enquiries: We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy, now or in future, it's okay with us. You may be honest about your budget - we handle it confidentially and we can't inflate prices, it's on the internet!
  • NaÔf enquiries:
    1) People without enough money but with ambition or a dream: A game farm is
    not a commercial property but a "nice to have". Therefore the price of a game farm is not calculated by it's income potential (agricultural value). You purchase a game farm cash or with a 40% deposit + 60% loan (there are exceptions) but the repayments come from a source other than the game farm itself. You purchase the farm and then you make it work - it can cover it's own expenses and make a profit but not enough to service bond repayments + maintain your standard of living you're used to. In other words you can't buy a game farm on debt and farm it out. Therefore you don't ask for financial statements or occupation figures, with the intent to calculate if you can afford the farm, when buying a game farm. The escalation (growth in value) of a game farm is 12% per annum average.
    2) People without enough money but who know somebody with money and try to convince that person to purchase a game farm (usually with the intention to manage the farm for the owner): Please be honest. Don't tell me you're a cash buyer and then I find out later that it's somebody else's cash! Be honest and maybe I can help you to realise your dream.
    3) Cheap foreign loans and foreign donations for economic uplifting (that normally requires a business plan) is, in the game farming industry, a gimmick.
  • Malicious enquiries: Unfortunately there are people who can't and never will be able to afford a game farm, and they know it, who try to misuse us for a free visit to a game farm. If we catch you out we name and shame you with your name and identity number on the internet for the whole world to see (see our section for estate agents).

Commission

  • An agent gets paid for success. Don't tell me I didn't didn't spend much time on this transaction - you don't know what happens behind the scene. If you want to pay me per hour tell it to me from the start. Don't penalise me for effectiveness - it actually makes me worth more.
  • The amount of commission is in accordance with the industry guidelines and is payable by seller (although purchaser subsidises it).
  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at seller's minimum terms. Signature of a contract is the next step and if seller suddenly refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).  For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm. Thus, sellers, don't abuse us to test the market.

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.