Game farms for sale


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   1094

Dinokeng omgewing, Tshawane (Pretoria) distrik, Gauteng Provinsie

Opgestel

2017-02-02 Created

Opgedateer

2017-05-24 Updated
     

Dinokeng - 40 km buite Pretoria! R9,6m. 82 ha. Dinokeng. Luukse geboue. Duur wild teeltroppe. Wildplaas: 1094

Dinokeng - 40 km oiutside Pretoria! R9,6m. 82 ha. Dinokeng. Luxury buildings. Expensive game in breeding herds. Gamefarm: 1094

 

Plaasdetail / Farm detail

Naaste dorpie? / Nearest town

Pretoria

Grootte? / Size?

82 HA

Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf) / Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe)

21 Drade, jakalsdraad en elektrisiteit

Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens. / Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch.

Moderne 4 Slaapkamer grasdak siersteen woonhuis. 2 x vol badkamers, Hoofslaap lugversorger. Pragtige tuin met vol outomatiese besproeing. Swembad met watervalle, koi dam. 3 x motorhuise plek vir 6 voertuie. Addisionele stoorkamer. Pompkamer. Additionele 2 slaapkamer houthuis met 2 x vol badkamers gemeubileerd. 15 x 30 m nuutgeboude stoor met 3 x kamers vir bediendes met kombuis en badkamer.

Wildgetalle /Game count Ingesluit by koopprys.Sal bevestig

Rooibok / Impala 35 Splits en 14 Swart ooie, 3 Swart ramme 3 saalrug ooie; koedoe / kudu 3x Bulle 5x Koeie; blouwildebees / bluewildebeest 2 Goue bulle, 25 Goue split koeie 2x goue verse; zebra / zebra x1 hings;   volstruis / ostrich x8; blesbok / blesbuck 2x Geel Ramme. 30x Geel split ooie; ; njala / nyala 3x Bulle 30 Ooie  Ander / other: 5x Ribbokke, 4x Vlakvarke 4x Duikers

Wildteelkampe: hoeveel en hoe groot elk? Is hulle ge-elektrifiseer? / Game breeding camps: how many & how big each? Are they electrified?

3x kampe van 2 van 40 ha elk en 1 van Ī5 ha

Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens. / Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch.

Tipiese sand Waterberg veld. Vlakte en klip koppe

Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lÍ ens. / Positive neighbors - like if the farm is adjacent to a big reserve etch.

Wildplase grens aan 3x kante van plaas

Tipe grond / Soil type

Sandgrond en Klipperige randte

Bome (noem 3 spesies) / Trees (name 3 species)

Wyie verskeidengheid

Gras (soet / suur / gemeng) / Grass (sweet / sour / mixed)

Gemeng

Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!) / Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!)

Weiding goed. Indringer plante word elke jaar beheer.

Paaie - beskryf / Roads - describe

Plaas is toegerus met baie paaie om oral bereikbaar te wees vir wildbesigtiging

Is daar Eskom krag? Indien nie, hoe vÍr van die grens af is die naaste kragpunt? / Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point?

Eskom krag

ReŽnval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average?

800mm

Watervoorsiening
Water supply

Boorgate
Boreholes

Hoeveel? / How many?: 7

Hoe toegerus? / How equipped?: 3

Hoe sterk is die sterkste boorgat? / How strong is the strongest borehole?: 6100l/uur (gesamentlik 15000l/h

Reservoirs

Hoeveel watertenks? / How many water tanks?: x2

Hoeveel sementdamme? / How many cement dams?: x1

Krppe / Troughs

Hoeveel / How many?: x4

Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)? / How do they look (pan / cattle crib / game crib)?: wilds drink plekke en 1x lostaande.

Is daar skuilings en hoeveel?/ Are there hides and how many?: x1 in klein kampie.

Besproeiing / Irrigation

Hoeveel besproeiingreg het die plaas? / How many irrigation rights does the farm have?:  Geen- slegs tuin.

Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):

Klein dam agter huis. Slegs vol in reen seisoen

Ligging & toegang
Location & access

Hoeveel grondpad? / How far gravel road?:

7km

Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas? / Does the farm border a public road or is it an inside farm? :

Binne plaas . Sekondere grondpad grens aan kort gedeelte.

Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?:
How many gates to open & close before you're on the farm?:

Geen

Vliegveld? / Runway?

Geen

Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many blacks?

1x Swarte.  Gaan saam met verkoper die plas verlaat.

Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation?

Geen

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer. / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache.

40km?

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?: Geen

Is daar of kom daar groot Eskom hoogspanningsdrade oor die plaas (ons praat nie van gewone 3fase kragdrade nie)? / Are there or are there coming huge Eskom pilons (we're not talking about normal 3 phase powerlines)?: Geen

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?: Geen

Word die plaas deur 'n openbare pad gesny en hoe? / Does a public road cut through the farm and how?: Geen

Uitgawes (rofweg) / Expenses (roughly)

Kragrekening (maandeliks) / Power bill (monthly): R2500

Salarisse en lone (maandeliks) / Salaries and wages (monthly): R3300

Grondbelasting / Land tax: R440

Voer (jaarliks) / Fodder (yearly): 40000

Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy? / How's the farm owned - private, trust, CC, company?

Trust

Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / Maatskappy oorkoop? / Must purchaser take transfer or can he only buy the CC / company?

Tansporteer

Is die boerdery BTW geregistreer? / Is the farming VAT registred?

Ja

Losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys - so volledig moontlike inventaris asseblief / Loose assets (except game) included in the price - a complete inventory please, if possible

Ford 5000 Trekker. Mitsubishi 11 sitplek wilsdbesigtiger nuut gebou. Yamaha 660 Rhino met bak en wildsbesigtiging bankie. Falcon1.2m slasher,Skraper vir trekker,13 disc harrow,600l 9m gifspuit.Cobra 180 quad, Staal rakke en kaste in motorhuis, heining pale en draad.500l watertenk.2x 5000l watertenks nuut. Brandbusser pomp en pype.Nuut geboude Boma met Conveyer belt vir wildvang doeleindes. Huis volgemeubileerd insluitende n Snoeker/tafeltennis eet kamer stel van R100000! Wild trofees en 1x sitkamerstel nie ingesluit nie.

Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme? / Terms - is seller prepared to do a "Deed of Sale" & what terms?

Geen afbetaling

Rede vir verkoop? / Reason for sale?:

Verhuis na Weskaap

Enige-iets meer? / Anything more?

20km vanaf Kolonade mall! Pragtige wildsplaas naby stad.Plaas het volle Vrystelling vanaf Natuurbewaring!!

*****************************************

Videos
Video 1
Video 2

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus


1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 
'n Agent word vergoed vir sukses. Moenie vir my sÍ ek het min tyd spandeer aan hierdie transaksie nie, u weet nie wat agter die skerms gebeur nie. Indien u my per uur wil vergoed moet u dit van die begin af vir my sÍ. Moenie my penaliseer vir my effektiwiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
 
An agent gets remunerated for success. Don't tell me I didn't spend much time on this transaction, you don't know what happens behind the scenes. If you want to pay me per hour tell it to me right from the start. Don't penalise me for my efficiency - it actually makes me worth more.
 

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

  • Keuring: Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:
    a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.
    b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.
    c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    e) Koop u alleen of saam met vennote?

    Die redes:
  • Opregte navrae: Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiŽle vermoŽ het om te koop, nou of in die toekoms, is dit reg met ons. U mag maar eerlik wees oor u begroting - ons hanteer dit vertroulik en ons kan nie pryse opblaas nie, dis op die internet!
  • NaÔewe navrae:
    1) Mense met te min geld maar met ambisie of 'n droom: 'n Wildplaas is nie 'n kommersiŽle eiendom nie maar 'n "nice to have". Daarom word die pryse van wildplase nie bereken deur sy
    opbrengspotensiaal (landbouwaarde) nie. 'n Wildplaas koop jy kontant of met 'n 40% deposito + 60% verband (daar is uitsonderings) maar die verband word gediens uit 'n ander bron as die wildplaas self. Jy koop die plaas en dan laat jy hom werk - dit betaal sy eie uitgawes + maak 'n wins maar nie genoeg om 'n verband te diens + jou lewenstandaard waaraan jy gewoond is te handhaaf nie. Met ander woorde jy koop nie 'n wildplaas op skuld en boer dit uit nie. Dus vra jy nie finansiŽle state of besettingsyfers, met die bedoeling om te bereken of jy die plaas kan bekostig, as jy 'n wildplaas koop nie. Die eskalasie (waardevermeerdering) van 'n wildplaas is gemiddeld 12% per jaar.
    2) Mense met te min geld maar ken iemand met geld en probeer dan daardie iemand oorreed om 'n wildplaas te koop (gewoonlik sodat hy, wat die navraag doen, dit kan bestuur): Wees net eerlik asseblief. Moenie vir my sÍ jy's 'n kontantkoper en dan vind ek later uit dis iemand anders se kontant nie! Wees openlik - dalk kan ek jou help om jou droom te verwesenlik.
    3) Goedkoop oorsese lenings en buitelandse skenkings vir werkskepping en ekonomiese ontwikkeling (wat gewoonlik 'n besigheidsplan verg) is, in die wildbedryf, 'n foefie.
  • Kwaadwillige navrae: Ongelukkig is daar mense wat niks geld het nie en nooit 'n wildplaas kan bekostig nie, en hulle weet dit, wat ons probeer misbruik vir 'n gratis besoek aan 'n wildplaas. As ons u uitvang publiseer ons u naam en identiteitsnommer op die internet vir die hele wÍreld om te sien (sien ons afdeling vir eiendomsagente).

Kommissie

  • 'n Agent word betaal vir sukses. Moenie vir my sÍ ek ek het min tyd gespandeer aan die transaksie nie - u weet nie wat agter die skerms gebeur nie. As u my per uur wil betaal sÍ dit vir my van die begin af. Moenie my penaliseer vir my effektiewiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
  • Die hoeveelheid kommissie is in ooreenstemming met die bedryfsriglyn en word betaal deur verkoper (alhoewel koper dit subsideer).
  • Ons verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen verkoper se minimum terme. Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien verkoper skielik nie meer wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeŽr betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling). Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm. Verkoper, moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Selection: Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:
    a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of
    you - the person making the enquiry
    b) The name of the
    decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.
    c) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    d) Are you making use of an investor / investors?
    e) Are you buying alone or with partners?

    The reasons:
  • Honest enquiries: We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy, now or in future, it's okay with us. You may be honest about your budget - we handle it confidentially and we can't inflate prices, it's on the internet!
  • NaÔf enquiries:
    1) People without enough money but with ambition or a dream: A game farm is
    not a commercial property but a "nice to have". Therefore the price of a game farm is not calculated by it's income potential (agricultural value). You purchase a game farm cash or with a 40% deposit + 60% loan (there are exceptions) but the repayments come from a source other than the game farm itself. You purchase the farm and then you make it work - it can cover it's own expenses and make a profit but not enough to service bond repayments + maintain your standard of living you're used to. In other words you can't buy a game farm on debt and farm it out. Therefore you don't ask for financial statements or occupation figures, with the intent to calculate if you can afford the farm, when buying a game farm. The escalation (growth in value) of a game farm is 12% per annum average.
    2) People without enough money but who know somebody with money and try to convince that person to purchase a game farm (usually with the intention to manage the farm for the owner): Please be honest. Don't tell me you're a cash buyer and then I find out later that it's somebody else's cash! Be honest and maybe I can help you to realise your dream.
    3) Cheap foreign loans and foreign donations for economic uplifting (that normally requires a business plan) is, in the game farming industry, a gimmick.
  • Malicious enquiries: Unfortunately there are people who can't and never will be able to afford a game farm, and they know it, who try to misuse us for a free visit to a game farm. If we catch you out we name and shame you with your name and identity number on the internet for the whole world to see (see our section for estate agents).

Commission

  • An agent gets paid for success. Don't tell me I didn't didn't spend much time on this transaction - you don't know what happens behind the scene. If you want to pay me per hour tell it to me from the start. Don't penalise me for effectiveness - it actually makes me worth more.
  • The amount of commission is in accordance with the industry guidelines and is payable by seller (although purchaser subsidises it).
  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at seller's minimum terms. Signature of a contract is the next step and if seller suddenly refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).  For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm. Thus, sellers, don't abuse us to test the market.

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.