Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 1112

Opgestel / Created: 2018-02-06
Opgedateer / Updated: 2018-06-26

***************************

Te koop: Magaliesberg / Buffelspoort - R430 000

10% aandeel in 183 ha plaas in Magaliesberge. Pragtige natuurskoon. Plaas loop tot bo op Magaliesberg by eskarp. Pragtige klowe, strome, poele en fonteine. Die Sterkstroom loop deur die plaas. 35 km na Rustenburg, 15 km na Buffelspoort ATKV.

Die 10% ledebelangsluit die volgende in:

         10% aandeel in hele plaas, en gesamentlike gebruiksreg van die plaas vir ontspanning.

         Die eksklusiewe gebruik van 4 ha vir ontspanning of boerdery.

         Eie grasdak 2-slaapkamer huisie (Ī100m≤) met swembad / poel, stoorkamers en lapa.

         Swembad en huiswater gevoed uit fonteine in die berg

         Afbetalingsterme vir goedgekeurde koper beskikbaar.

Kontant - R430 000

Afbetaling: Deposito R200 000; Paaiement R7 500 per maand vir 36 maande

******************

Videos
Video 01
Video 02
Video 03
Video 04

 

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Buyer, do you have the financial ability?

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.