Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 1129

Opgestel / Created: 2019-02-28
Opgedateer / Updated: 2019-05-14

Vrystaatse natuurskoon in 'n WÍreld-erfenisgebied! R5,2m. 174 ha. Vrede - Vredefort-koepel. Gerieflike naweekhuisie. Heelwat wild. Wildplaas: 1129
174 ha Vredefort. Binneplaas. Twee titelaktes. Wildwerend omhein. Drieslaapkamer naweekhuisie met aparte lapa. Soetveld) met Olienhoutbome op die koppe. Stoor (50m x40m). 3 sementdamme. 3 gronddamme. 1 boorgat (25 000 l / h). Eskom 3fase krag. 8 rooibokke, 2 koedoekoeie, 3 takbokke, 1 zebra, 2 kameelperde. 300 granaatbome, 300 pekaneutbome.

Free State natural beauty in a World Heritage Site ! R5,2m. 174 ha. Vrede - Vredefort-koepel. Nice weekend dwelling. Quite a number of game. Gamefarm: 1129


#gamefarmnet #farm4sale #gamefarm4sale #wildlifefarm4sale #wildlife #nature

***************************

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiŽle vermoŽ het om te koop, maar ekís Ďn agent, nie Ďn toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Iím an agent, not a tour guide - please donít abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Free Web Hit Counter