Verwysing / Reference : 1137
Opgestel / Created: 2019-10-30
Opgedateer / Updated:
2019-10-30
Zambië! R28m. 1 500 ha. Mkushi. Woonhuis en store. 600 ha lande. Heelwat meer kan gewerk word. 1 100 mm reën per jaar. 2 km Luombwarivier. Gaan ingelys word in nuwe besproeiingskema. Twee oeste per seisoen. Blanke gemeenskap. Verwysing: 1137
Zambia! R28m. 1 500 ha. Mkushi. House and barn. 600 ha fields. Much more can be tilled. 1 100 mm rain per annum. 2 km Luombwa river. To be incorporated in new irrigation scheme. Two harvests per season. White community. Reference: 1137
#gamefarmnet #farm4sale #gamefarm4sale #wildlifefarm4sale #wildlife #nature
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature
conservation
Beskrywing deur eienaar:
Geleë in Serenje distrik.
100 km van Mkushi
Ontwikkelde plaas met woning en 2 groot store en elektrisiteit.
600 ha lande met goeie rooileem grond . Lê alles aanmekaar in een groot blok.
1500 ha groot 90% bewerkbare diep grond.
1100 mm reën per jaar
Plaas word as lopende saak verkoop implemente en trekkers ingesluit.
Volgende implemente beskikbaar:
John Deere 9500 stroper en 24 voet kleingraan tafel plus tafelkarretjie
Case 140 trekker
Case 110 trekker
2 × J D 5503 trekkers
2013 Bell Tlb
2012 Land Cruiser bakkie
Mithubishi pajero motorkar
2 × massawaens
Beeswaentjie
1000 liter dieselkar
Roadking hidroliese padskraper
24 skottel baldan dis
5 tand rovic dlb met roller
13 tand konkilde vibroflex
3× John Deere 450 koringplanters
6 ry John Deere mielieplanter
Verskeie losdoed en werkswinkel toerusting
Verskeie meubelstukke en huisraad ingesluit.
Plaas is net 35 km op goeie grondpad van hoofpad
Daar is ook 4 Rotrix rainmaker kanonspuite plus moederlyn pype en hidrande vir
40 ha besproeing plus 75 kw motor en pomp plus die transformer langs rivier.
Plaas het 2 km rivierfront op Luombwa rivier.
Daar word gemeenskapsdam gebou wat 3600 ha in totaal kan besproei tans besig.
Alle subtropiese gewasse kan verbou word. Twee oeste kan in seisoen onder
spilpunt geplant word.
Goeie beesweiding.
Groot tekort aan melk. Melkboerdery kan bedryf word. Reeds 'n boer in omgewing
wat 600 koeie melk. Dit is n gevestigde blanke gemeenskap.
99 jaar huurpag. Kommersiele banke ag dit as 'n bate kan verband daarop uitneem.
Hoe die grond besit werk is die volgende: In Zambia kry jy stamgrond wat aan
hoofmanne behoort. Dan kry jy staatsgrond wat klaar herproklameer is vir landbou
of mynbou ens. Hierdie plaas is in 'n "farming block" wat deur regering opsy
gesit is vir boerdery naamlik die Nansanga Farming Block wat 133 000 ha beslaan.
Net n gerigstreerde maatskappy kan grond op 99 jaar huurpag besit. Al lyk dit op
die oog af maklik om n plaas in Zambia te bekom is dit 'n perd van n ander kleur
om grond te bekom. Dit vat baie tyd en geld om plaas te kan besit - die meeste
waarvan omkoopgeld is om deur die prosesse te gaan. Die banke ag grond op title
deed n bate en sal altyd geld aan n klient leen wat kredietwaardig is. Kyk net
op internet wat is plase te koop se pryse dit is verstommend.
Koper, het u die finansiële
vermoë?
Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiële vermoë het om te koop, maar ek’s ‘n agent, nie ‘n toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.
Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:
a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.
b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.
c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
e) Koop u alleen of saam met vennote?
f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.
Die redes:
Buyer, do you have the financial ability?
Selection: I show farms with
the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to
buy, but please I’m an agent, not a tour guide - please don’t abuse me. Please do not take
this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're
forced to ask everyone who enquire for the following information: a) The name,
identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making
the enquiry b) The name of the
decision maker - the person who's money is going to pay for the farm. c) What percentage
of the purchase price do you have to loan? d) Are you making
use of an investor / investors? e) Are you buying
alone or with partners? f) Proof of
available funds for deposit or cash purchase. The reasons:
1)
P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die
goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word
vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat
ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap
farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets
remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because
we're effective.
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney
(Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
|
gamefarmnet.co.za |
Tjaka Erasmus
Voordat u hierdie bladsy uitdruk,
oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact
Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te
kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn;
2) Om
nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees;
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with
"Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3)
Links don't work in our newsletter.