Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch

Turksvye in produksie! R9m. 954 ha. Steenbokpan / Soutpan. 3 ure vanaf Pretoria. Bruikbare ou plaashuis. Klompie wild. 50 ha doringlose turksvye in produksie. Wildplaas: 1146

Prickley pears in production! R9m. 954 ha. Steenbokpan / Soutpan. 3 hours from Pretoria. Useable old farmhouse. Some game. 50 ha thornless prickley pears in production. Gamefarm: 1146

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 1146

Opgestel / Created:
Opgedateer / Updated: 2020-08-19

Naaste dorpie? / Nearest town: Ellisras / Steenbokpan / Soutpan

 

Reistyd vanaf Pretoria tot op die plaas / Travelling time from Pretoria to the farm: 3 ure

 

Grootte? / Size?: 954 ha

 

Vorm: Min-of-meer vierkantig (of anders? / Shape: More-or-less square (or otherwise?

 

Omheining: 700 ha met verbeteringe wildwerend omhein, 254 ha aan die anderkant van die grondpad nie wildwerend omhein nie, net beesheining.

 

Geboue: Ou bewoonbare plaashuis

 

Wildgetalle  /Game count: Rooibok 36, koedoe 20, eland 30, waterbok 15, kameelperd 3.

 

Topografie: Gelyk soet Bosveld

 

Bure: Wildplase

 

Tipe grond / Soil type: Sandleem

 

Bome: Maroela, rooibos, rosyntjiebos

 

Gras (soet / suur / gemeng): Soet

 

Gehalte van weiding: Goed

 

Paaie - voldoende paaie van goeie gehalte / Roads - abundant roads of good quality

 

Is daar Eskom krag? Ja

 

ReŽnval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average?: 450 mm p a

 

Watervoorsiening / Water supply

Boorgate / Boreholes

Hoeveel? / How many?:

Hoe toegerus? / How equipped?:

Hoe sterk is die sterkste boorgat? / How strong is the strongest borehole?:

Reservoirs

Hoeveel watertenks? / How many water tanks?:

Hoeveel sementdamme? / How many cement dams?:

Krppe en skuilings / Troughsand hides

Hoeveel krippe? / How many troughs?:

Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)? / How do they look (pan / cattle crib / game crib)?:

Is daar skuilings en hoeveel?/ Are there hides and how many?:

Estetiese water (grondamme, riviere, spruite, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, glens, waterfalls):

 

Besproeiing / Irrigation: 0

 

Ligging & toegang / Location & access: 20 km grondpad

 

Vliegveld & lengte? / Runway & length?: 0

 

Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many blacks?: 0

 

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation?: 0

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache:: 20 km

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?: 0

Is daar of kom daar groot Eskom hoogspanningsdrade oor die plaas (ons praat nie van gewone 3fase kragdrade nie)? / Are there or are there coming huge Eskom pilons (we're not talking about normal 3 phase powerlines)?: 0

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?: 0

Word die plaas deur 'n openbare pad gesny en hoe? / Does a public road cut through the farm and how?: Ja

 

Uitgawes (rofweg) / Expenses (roughly)

Kragrekening (maandeliks) / Power bill (monthly): R

Salarisse en lone (maandeliks) / Salaries and wages (monthly): R

Grondbelasting / Land tax: R

Voer (jaarliks) / Fodder (yearly): R

 

Besitstruktuur / Owner setup

Maatskappy; Koper moet die plaas transporteer; BTW geregistreer.

 

Losgoed: Geen

 

Terme: Nee

 

Rede vir verkoop? / Reason for sale?: Ek vra nie want ek kry nie altyd 'n eerlike antwoord nie / I don't ask because I don't always get an honest answer

 

Enige-iets meer? / Anything more?: 0

Fotos ontvang vanaf die eienaar

Video
https://www.youtube.com/watch?v=i558EyTubEc

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
YouTube:
https://www.youtube.com/channel/UCK3mHp5kM8sAYyE1KrsiTTA/videos

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiŽle vermoŽ het om te koop, maar ekís Ďn agent, nie Ďn toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Iím an agent, not a tour guide - please donít abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Free Web Hit Counter