Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch

Mooi omgewing! R5,8m. 219 ha. Rooiberg. 1Ĺ ure vanaf Pretoria. Luukse akkomodasie en funksionele geboue. Baie wild. Wildplaas: 1155

Scenic environment! R5,8m. 219 ha. Rooiberg. 1Ĺ hours from Pretoria. Luxury accomodation and functional buildings. Abundant game. Gamefarm: 1155

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 1155

Opgestel / Created: 2021-07-21
Opgedateer / Updated: 2021-07-22

 

Gedetaileeerde beskrywing in Afrikaans

Die eiendom is geleŽ 30 kilometervanaf Rooibergen binne die Rooiberg Bewaria met gekontroleerde toegang vanaf alle toegangspaaie. Dis 220 hektaar groot met 2,4 meter / 22 drade wildwerende elektriese omheinheining, 4 x 10 hektaar teelkampe met 1,8 meter heinings en ongeveer 180 hektaar oop plaas. Alle heinings beskik ook oor een meter varkdraad. Drie elektries toegeruste boorgate verskaf onderskeidelik 14 000 l , 11 000 l en 2 000 l water en is daarvoor getoets toe dit geboor is. Driefase Eskom krag (25 KVA) is beskikbaar. Hoofsaaklik sandveld met effense kliprandtjies hier-en-daar, doringveld, min sekelbos, verder huilbos, vaalbos, rooibos, tambotie, rosyntjie, knoppiesdoringenhardekoolbome. Die hele plaas is ontbos en hergroei bespuit aan die begin van 2019.

Infrastruktuur bestaan uit:

Chalet met sit-, slaap-, bad-, woonkamers, kombuis en stoep met braai lapa.

Tweeslaapkamer herberg met bad-, sit/woonkamer, kroeg, oopplan kombuis en stoep.

Swembad met buitekroeg/braaiplek

Jaghuis met twee slaapkamers en lapa kombuis.

Twee slaap-, een badkamer chalet, oopplan kombuis/woonkamer met kaggel , stoep en latte motorafdak.

Drie meter uitkyktoring, grasdak skuiling by watergat plus klim-en-klouter.

Leeskamer met plankvloer en toerits-seilkante.

Hierdie beskik almal oor goedversorgde grasdakke.

Slagstoor met 2,5 x 2,5 meter koelkamer en sinkdak.

Sink brandstofkamer en hoenderhok, 18,5 x 18,5 x 4 meter hoog sink stoor met plaveisel vloer, ligte en 3 fase prop.

QuikGrow hidroponiese kweekhuis produseer gemiddeld 170 kilogram groenvoer per dag.

FeedGrow hidroponiese kweekhuis produseer gemiddeld 700 kilogram groenvoer per dag.

Sink/staal afdakke met plaveisel vloere vir werkspasie.

Ou plaaswoning/rondawel met buite-ablusie verskaf arbeiders-akkommodasie.

Wild wat voorkom is: Koedoes 30 , rooibokke 130 plus waarvan twee volwasse swart ramme , een swart lam en een swart ooilam, 18 split ooie , waterbokke (1 bul , 2 koeie), rooihartbeeste (1 bul en 1 koei), kameelperde 7, blesbokke 10, njalas 50 plus, zebras 4, koningswildebeeste (een bul, 4 kalwers) 8 split koeie, 40 gewone koeie en kalwers, 40 volstruise, 3 duikers, 8 gemsbokke en baie vlakvarke.

Losgoedere sluit in meubels en toebehore, Land Cruiser wildbesigtigingsvoertuig, diesel kortwiel Land Rover, Massey Ferguson 240 diesel, 600 l vuurvegter, waterkar, sleepwaens, verskeidenheid gereedskap, kettingsae, brush cutter en rugspuite.

Die eiendom behoort aan Ďn regsentiteit wat as BTW ondernemer geregistreer is en waarvan alle belastingopgawes op datum is met Ďn aansienlike opgehoopte verlies in die finansiŽle state en moet die aandele oorgeneem word.

Huis / House

Herberg / Lodge

Gaste verblyf / Guest accomodation

Jagtershuis / Hunters house

Funksionele geboue en party van die losgoed
Funcional buildings and some of the loose assets

Video
Geen / None

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
YouTube:
https://www.youtube.com/channel/UCK3mHp5kM8sAYyE1KrsiTTA/videos

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiŽle vermoŽ het om te koop, maar ekís Ďn agent, nie Ďn toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Iím an agent, not a tour guide - please donít abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Free Web Hit Counter