Game farms for sale

 

Wildplaas:
Gamefarm
:

   200

     

Opgestel

2010-11-04 Created

Opgedateer

2010-12-12 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Groot 5! R14,75m. 111 ha. Hammanskraal, deel van Dinokeng Groot 5 Reservaat. Luukse herberg. Alle bosveld savanne wild insluitend groot 5. Wildplaas: 200

Big 5! R14,75m. 111 ha. Hammanskraal, part of Dinokeng Big 5 Reserve. Luxury lodge. All bushveldt savanne game including the big 5. Gamefarm: 200

 

Plaasdetail / Farm detail

Prys / Price

R5,9m vir 40% of R14,75 vir 100%

Naaste dorpie? / Nearest town?  Hammanskraal
Grootte? / Size?  111 ha
Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf) / Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe)  Groot 5 omhein / Game fenced big 5 proof
Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens. / Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch. 2 200 m² siersteen onder grasdak / face brick thatched
Two 4 star self catering lodges
3 phase generator
3 equipped boreholes with reservoirs
Nine air-conditioned luxury on-suite rooms, 9 single or 18 sharing
Seven air-conditioned luxury rooms, 7 single or 17 sharing
Fully equipped and air-conditioned conference and training facilities accommodates 30 delegates and a boardroom for 12 delegates
2 fully equipped kitchens
2 entertainment areas with a bar, pool tables and fridges
2 swimming pools and bomas
Lounges, ablutions, office, entrance foyer, workshop, laundry, elevated viewing deck/dining area
2 game view vehicles
Tractor
Land Rover ldv
Slashes, grass cutter and ride on lawn mower
Tools
All linen and cutlery
Computer, tv's, dstv's, etc
Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens. / Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch.  Plat
Wildgetalle  /Game count Dinokeng Big Five Game Reserve
Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens. / Positive neighours - like if the farm is adjacent to a big reserve etch.  Ja
Tipe grond / Soil type  
Bome (noem 3 spesies) / Trees (name 3 species)  
Gras (soet / suur / gemeng) / Grass (sweet / sour / mixed)  
Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!) / Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!)  Goed / Good
Paaie - beskryf / Roads - describe  Goed / Good
Is daar Eskom krag? Indien nie, hoe vêr van die grens af is die naaste kragpunt? / Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point?  Eskom krag met drie fase bystand kragopwekker / Eskom power with 3 phase standby generator
Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average?  Goed / High
Watervoorsiening
Water supply
Boorgate
Boreholes
Hoeveel? / How many?: 3
Hoe toegerus? / How equipped?: Dompelpompe / Submercible pumps
Hoe sterk? / How strong?: 1500 l/u
Reservoirs
Hoeveel watertenks? / How many water tanks?: 3 x 10 000 l + 300 l
Hoeveel sementdamme? / How many cement dams?:
Krppe / Troughs
Hoeveel / How many?:
Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)? / How do they look (pan / cattle crib / game crib)?:
Is daar skuilings ?/ Are there hides?:
Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):  
Ligging & toegang
Location & access
Hoeveel grondpad? / How far gravel road?:  
Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas? / Does the farm border a public road or is it an inside farm? :  Grens aan teerpad / Borders tar road
Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?:
How many gates to open & close before you're on the farm?:
 1
Vliegveld? / Runway?  0
Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many black men, how many blacks? 1 blanke dame + 2 swart dames + 3 swart mans (mans bly op plaas) / 1 white female + 2 black female + 3 black men
Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation? 0
Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer. / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache.  18 km
Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?: Deel van wildtuin / Part of game reserve

Is daar of kom daar groot Eskom pilons oor die plaas? / Are there or are there coming huge Eskom pilons?: 0
Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?: 0
Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy? / How's the farm owned - private, trust, CC, company?  Maatskappy besit en tweede maatskappy dryf handel / Owner company + farming company
Is die boerdery BTW geregistreer? / Is the farming VAT registred?
Losgoed - meubels, voertuie, ens. ingesluit by die prys? / Loose assets - furniture, vehicles etch. included in the price?
Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme? / Terms - is seller prepared to do a "Deed of Sale" & what terms?  Verkieslik kontant maar kan onderhandel / Negotiable
Reservaat / Reserve

Grootte van die reservaat? / Size of reserve?: 16 000 ha

Aantal erwe in die reservaat? / Amount of stands in the reserve?:
Ryegte? / Traversing rights: √
Maksimum veldvoertuie per erf? / Maximum amount of vehicles per stand?: 1 (ons het 2 agv grootte) / 1 but we have 2 due to our size
Maksimum kliëntebeddens per erf? / Maximium client beds per stand?: Ons het 35 / We have 35
Aan wie behoort die wild? / To who belongs the game?: Staat / Government
Word jag toegelaat & hoe word dit gereël? / Is hunting allowed & how is it controlled?: x
Heffing: hoe groot & waarvoor? / Levy - how much & what for?: Nog nie in werking / No levy yet
Rede vir verkoop? / Reason for sale?: My seun was die Lodge Bestuurder en is 2 jaar terug in 'n motorongeluk oorlede. Ek stel nie meer belang in die plek nie en was vir 2 jaar nie daar nie. / My son managed the lodge but died in a car crash and I'm not interested in the place anymore
Enige-iets meer? / Anything more?  

 

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)

 gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.