|
Limpoporivier.
R8,6m. Lephalale (Ellisras).
890 ha. 3 ure. Wildwerend omhein
ge-elektrifiseerd. 1) Netjiese grasdak
eienaarshuis; 2) Netjiese herberg bestaande uit groot onthaalgebou,
siersteen & grasdak, & 4 houtchalets op stelte & 1 siersteen- grasdak
chalet; 3) Ou plaashuis, buitegeboue, koel- & slaggeriewe. Plat topografie.
3 km Limpoporivier. Wild nie ingesluit by
prys: rooibok 250, koedoe 40, waterbok
30, eland 15, gemsbok
5, blouwildebees 40, njala 9, skoon
buffels van oorsprong Oos-Afrika 40, swartwitpens 25, ook: steenbok, duiker, vlakvark, bosvark,
bosbok, rietbok, luiperd, jagluiperd, rooikat,
rooijakkals, bakoorvos, maanhaarjakkals, bruinhiëna, seekoei, krokodil,
kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voëls. Geskik vir geweerjag, boogjag & teel van wild.
Rooigrond. Rosyntjiebos, witgat, knoppiesdoring, ana. Die veld is baie oop
en dis 'n goeie jagplaas. Teen die rivier is massiewe groot anabome. Soetgras. Weiding in goeie toestand
maar tans uiters droog & kaal. Goeie paaie. Eskom
krag. Reën: 400 mm p.a. 3 toegeruste boorgate, sterk water. Noord van
Ellisras teen teerpad. 0 arbeiders. Baie vêr vanaf enige
plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeise op die plaas of in omgewing.
BK
besit. BTW geregistreer. Geen losgoed ingesluit. Fotos - sien laer af. Verwysing: 204b |
Limpopo River!
R8,6m. Lephalale (Ellisras). 890 ha.
3 hours. Game fenced electrified.
1) Neat thached owner's house; 2) Neat game lodge consisting of a huge
thached entertainment building + 4 wooden chalets on stilts + 1 face brick thached chalet; 3) Old farmhouse, outbuildings, slaughtering- & cooling
facilities.
Flat topography. Limpopo river.
Game not included in the pricempala
250, kudu 40, waterbuck 30, eland 15, gemsbuck 5, bluewildebeest 40, nyala
9, healthy buffalo from East Africa 40,
sable 25, also: steenbuck,
duiker, warthog, bushpig, bushbuck, reedbuck, leopard, cheetah, caracal, jackal, bat ear fox, brown hyena,
hippo, crocodile, smaller predators &
great variety of birds. Suitable for rifle hunting, bow hunting & game
breeding. Red soil. Raisenbush, shepard's tree,
knobthorn, ana.
Open bush - good hunting farm, with huge riverine bush along the river
Sweet grass. Grazing in good condition. Good roads. Escom power.
Rain: 400 mm p.a. 3 equipped boreholes, strong water.
North from Ellisras adjacent to tar road. 0 labourers. Very far from any
squatter camp or similar headache. No land claims on the farm or the
vicinity. Closed Corporation (type of company) owned. VAT (value added
tax) registred. No loose assets. Photos - see lower down. Gamefarm: 204b |
|
Koper, het u die finansiële
vermoë?
-
Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee
asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
3) Koop u alleen of saam met vennote?
-
Ons
is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan
beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop
- solank u die finansiële vermoë
het om te koop is dit reg met ons.
-
Indien u wil weet waar die
plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
-
Verkoper betaal kommissie
maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie
- alternatiewe opsies:
-
1) Besigtig die plaas op u
eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u
die plaas op u eie mag besigtig).
-
2) Koop die eienaar & die plaas se
identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde
kommissie.
-
3) Koop die eienaar & die plaas se
identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie
nie.
-
4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te
wys.
-
5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.
|
Buyer, do you have the financial ability?
-
When you contact us the
first time, please supply us with answers to the following questions:
1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
2) Are you making use of an investor / investors?
3) Are you buying alone or with partners?
-
We're
gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be
available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm
at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.
-
If you want to know where
the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
- Seller pays commission
but purchaser subsidises it. Save our time & save
commission - alternative options:
- 1) View the farm on
your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that
you may view the farm on your own).
- 2) Purchase the owner
& farm's identification from us for a small fee & pay a reduced
commission.
- 3) Purchase the owner
& the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any
commission.
- 4)
Pay us a fee per day to show you farms.
- 5) Owner, advertise
your farm for a fee.
|
|
Grond-eienaar: wanneer
kommissie verdien word en wanner dit opeisbaar & betaalbaar word
- Sommige grond-eienaars
lys 'n eiendom by kommissie-agente en sodra hulle 'n
aanbod ontvang (op hulle terme) weier hulle om te verkoop - hulle onttrek of vis vir
'n hoër prys.
- Die regsposisie van
die Suid-Afrikaanse howe, of 'n eienaar so mag optree of nie, is onseker
maar dit kan uitdruklik ooreengekom word tussen die grond-eienaar /
verkoper en kommissie-agent wanneer die kommissie verdien word en wanneer
dit opeisbaar en betaalbaar
word.
- Net soos hierdie
kantoor onsself en ons verkopers beskerm teen geldlose kopers wat tyd mors,
so beskerm ons onsself en ernstige kopers teen sulke
kwaadwillige grondeienaars / verkopers.
- Hierdie kantoor
verdien ons
kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om
die eiendom te koop teen die (minimum) terme wat die eienaar vir ons aangedui
het hy sal aanvaar - of 'n aanbod al geteken is of nie. Of die koper gewillig en instaat is
is 'n kwessie van getuienis en dit kan op enige
manier bewys word.
- Die kommissie is
betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die
kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op
afbetaling). Indien die verkoper egter nie wil voortgaan met die verkoop
nie, byvoorbeeld indien hy uit die mark onttrek of vis vir 'n hoër prys,
dan word die kommissie (7,5%) onmiddelik opeisbaar en betaalbaar.
- As hierdie term nie vir u aanvaarbaar is nie
moet u ons asseblief daarvan in kennis stel sodat ons 'n risiko-bepaling
kan maak.
- Vir 'n volledige
verhandeling oor hierdie regsposisie, kliek hier of gaan na
http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.co.za
- Ter verduideliking (dis
wat werklik met ons gebeur het en dis wat ons wil vermy): Oom D sit sy
plaas by ons in die mark vir R3,5m waarby R200 000 kommissie ingesluit is.
Ons kry navraag van 'n koper wat wil gaan kyk. Ek (Tjaka) bel Oom D en
reël 'n afspraak vir besigtiging en bevestig die prys en kommissie. Die
koper besigtig die plaas en (nadat hy dit nog 'n paar keer gaan besigtig
het - o.a. vir sy vrou gaan wys het ens - elke keer per afspraak met Oom
D) kom ons alle terme van die kontrak ooreen en skud blad (die koper se
geld is reg). Toe, uit die bloute uit, trek Oom D kop uit en sê vir my ek
kan gaan doppies blaas - hy betaal g'n niks kommissie nie. Dis wat ons wil
vermy.
|
Land owner: when
commission is earned when it becomes due & payable
-
Some land owners list a property for sale with commission agents and when
they receive an offer (at their terms) they refuse to sell - they withdraw
or fish for a higher price.
-
The legal position in the South African courts, whether an owner may act
like this or not, is uncertain but it may be agreed expressively between
the seller & commission agent as to when the commission is earned and
when it becomes due and
payable.
- The same way we
protect ourselfs & our sellers against penniless time wasting purchasers,
we protect ourselfs & serious buyers against such mala fide
land owners / sellers.
- Our
commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to
buy at the seller's (minimum) terms, whether an offer has been signed or
not. The question whether the purchaser is willing and able is a matter
for evidence and and it can be proofed in any way.
-
The commission is payable at registration of transfer (in exceptional
circumstances it can be payable earlier, for example when it is a
downpayment scheme). If the seller refuses to proceed with the
transaction, for example if he withdraws or fishes for a higher price) the
commission (7,5%) becomes due and payable immediately.
- If
this term is not acceptable for you, please inform us so we can make a
risk assessment.
- For
a detailed discussion of this legal position, click here or go to
http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.co.za
- To
explain (this is what really happened to us and this is what we want to
avoid): Uncle D listed his farm with us for sale for R3,5m which included
R200 000 commission. We got an enquiry from a prospective purchaser who
wanted to view the property. I (Tjaka) phoned uncle D, made an appointment
to take the purchaser to the property and we confirmed the price and
commission. The purchaser viewed the property and (after he viewed the
property a few times - showed it to his wife etch - every time per
appointment with Uncle D) we agreed to the terms of the sale and solemnly
gave each other the right hand (the purchaser's money is ready). Then,
suddenly, Uncle D withdrew from the transaction and told me he's not
paying any commission. This is the situation we're trying to avoid.
|