Game farms for sale

 

Wildplaas:
Gamefarm
:

   226

     

Opgestel

2009-12-20 Created

Opgedateer

2010-04-30 Updated

P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die "goedkoop" plase wat u op ander webwerwe sien is omdat ons opposisie nie hulle webwerwe opdateer nie. En onthou: die agent wat 'n eiendom vinnig verkoop sonder om tientalle kopers heen-en-weer te ry en u tyd te mors en u te irriteer is juis geregtig op 'n goeie kommissie - moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie!
 

P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The "cheap" farms you see on other websites is because our competition don't update their websites. And remember: the agent who sells a property fast without driving around countless purchasers and wasting your time and irritating you is in fact entitled to good commission - please don't penalise us because we're effective!
 
Ten volle ontwikkelde eko-wildplaas met inkomste-potensiaal! R9,65m. 975 ha. Thabazimbi / Dwaalboom. Woonhuis, buitegeboue & arbeidersverblyf; Bed- & ontbyt; Luukse lodge; Luukse tentkamp; Wittebrood chalet. Wildteelkampe. Baie wild. Wildplaas: 226 Fully developed eco-gamefarm with income potential! R9,65m. 975 ha. Thabazimbi / Dwaalboom. House, outbuildings & labourer quarters; Bed- & breakfast; Luxury lodge; Luxury tent camp; Honeymoon chalet. Game breeding camps. Abundant game. Gamefarm: 226

Ten volle ontwikkelde eko-wildplaas met inkomste-potensiaal! R9,65m. 975 ha. Thabazimbi distrik, Dwaalboom omgewing. 3 ure vanaf Zambezi Rylaan (Pretoria). Wildwerend omhein ge-elektrifiseerd. 1) Woonhuis; 2) Bed & ontbyt; 3) Hooflodge; 4) Tentkamp; 5) Wittebrood chalet; 6) Buitegeboue, arbeidersverblyf ens. Plat topografie. Rooibok 100, koedoe 50, eland 30, zebra 15, gemsbok 40, waterbok 15, blouwildebees 25, kameelperd 8, njala 30, blesbok 25, volstruis 8, ook: steenbok, duiker, vlakvark, luiperd, jagluiperd, rooikat, rooijakkals, bakoorvos, maanhaarjakkals, bruinhiëna, kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voëls. Geskik vir ekotoerisme, geweerjag, boogjag & teel van wild. Rooigrond. Flora - bome: maroela, rooibos, knoppiesdoring; soetgras. Weiding in goeie toestand. Voldoende paaie. Eskom krag. Reën: 450 mm p.a. Geen rivier; 3 toegeruste boorgate, sterkste lewer   l / h; reservoirs; watergate / krippe. Wildheining in goeie toestand & geëlektrifiseerd. Wildteelkampe: 3 (30 ha, 45 ha & 70 ha). 30 km vanaf teerpad. Arbeiders. Baie vêr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis of bewoningsreg. Naby Madikwe Nasionale Park. Geen serwitute. Nie naby myne, kragstasies, hoogspanningsdrade of ander onooglikhede nie. Maatskappybesit. BTW geregistreer. Alle losgoed ingesluit buiten goedere van private - / sentimentele aard. Afbetalingsterme: Deposito R7m, balans oor 'n termyn van 2 jaar teen prima + 2%. Rede vir verkoop: verkoper wil 'n ander tipe wildboerdery betree: teel van wild. Algemene kommentaar: Vyfster! Goeie waarde vir geld. Fotos & videoklips - sien laer af. Ruitverwysing en waardasie (gedetaileerd) beskikbaar aan goedgekeurde kopers. Wildplaas: 226

Fully developed eco-gamefarm with income potential! R9,65m. 975 ha. Thabazimbi district, Dwaalboom area. 3 hours from Zambezi Drive (Pretoria). Game fenced electrified. 1) House; 2) Bed & breakfast; 3) Main lodge; 4) Tent camp; 5) Honeymoon chalet; 6) Outbuildings, worker acommodation etch. Flat topography. Impala 100, kudu 50, eland 30, zebra 15, gemsbuck 40, waterbuck 15, bluewildebeest 25, giraffe 8, nyala 30, blesbuck 25, ostrich 8, also: steenbuck, duiker, warthog, leopard, cheetah, caracal, jackal, bat ear fox, brown hyena, smaller predators & great variety of birds. Suitable for eco-tourism, rifle hunting, bow hunting & game breeding. Red soil. Flora - trees: marula, knobthorn, redbushwillow; sweet grass. Grazing in good condition. Abundant roads. Escom power. Rain: 450 mm p.a. No river; 3 equipped boreholes, strongest supplies   l / h; reservoirs; waterholes / troughs. Game fencing in good condition & electrified. Game breeding camps:  3 (30 ha, 45 ha & 70 ha). 30 km from tar road. Inside farm. Labourers. Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim or right of occupation. Near Madikwe National Park. No servitudes. Not near mines, power stations, pilons or other ugly structures. Company owned. VAT (Value Added Tax) registered. All loose assets included accept those of personal - / private nature. Downpayment terms: Deposit R7m, balance over a period of 2 years at prime + 2%. Reason for sale: seller wants to change to another type of game farming: breeding. General comment: Five star! Goos value for money. Photos & video clips - see below. Grid reference and valuation (detailed) available to approved purchasers. Gamefarm: 226

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Hoof lodge / Main lodge


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video

 

Tentkamp / Tent camp


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video

 

Wittebrood chalet / Honeymoon chalet


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video

 

Bed & ontbyt / Bed & breakfast


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video

 

Huis / House

 

Die veld / The bush


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video


Kliek op die foto vir 'n video / Click on the photo for a video

 

Funksionele geboue & losgoed
Functional buildings & loose assets

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
PO Box 1031, Lephalale (Ellisras), 0555, South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)

 gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.