Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch
A
Mooi groot maroelabome! R8m.
1 078 ha.
Baltimore (tussen Ellisras en
Alldays).
3½ ure vanaf Pretoria.
Boskamp.
Rooibokke, koedoes en kameelperde.
Wildplaas:
246a
B
Wild- / besproeiingsplaas! R4,2m.
404 ha.
Baltimore (tussen Ellisras en
Alldays).
3½ ure vanaf Pretoria.
Stoorgeboue.
42 ha besproeiingsreg.
Lande uitgespan. Plaas opgedeel in
agt of tien klein kampies vir intensiewe teel van wild.
Wildplaas:
246b
C
Mooi groot maroelabome! R3,5m. 336 ha met behuising. Baltimore (tussen Ellisras en
Alldays).
3½ ure vanaf Pretoria.
Boskamp.
Rooibokke & koedoes.
Wildplaas:
246c
Hele eenheid
Bogemelde plase is aangrensend en behoort aan een eienaar, so dis beskikbaar
as 'n eenheid: 1 818 ha met 42 ha besproeiingsreg vir R15,7m.
A
Nice big marula trees! R8m.
1 078 ha.
Baltimore (between Ellisras en
Alldays).
3½ hours from Pretoria.
Bush lodge.
Impalas, kudus and giraffe.
Gamefarm:
246a
B
Game- and irrigation farm! R4,2m.
404 ha.
Baltimore (between Ellisras en
Alldays).
3½ hours from Pretoria.
Barns.
42 ha irrigation rights.
Irrigation fields are fenced out.
The rest of the farm is divided into eight or ten pastures for intensive
game breeding .
Gamefarm:
246b
C
Nice big marula trees! R3,5m. 336 ha with housing. Baltimore (between Ellisras en
Alldays).
3½ hours from Pretoria.
Impalas & kudus.
Gamefarm:
246c
Entire unit
The above farms are adjacent and belong to the same
owner, so it can be purchased as a unit:
1 818 ha with 42 ha irrigation rights for R15,7m.
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature
conservation
Wildplaas / Gamefarm : 246
Opgestel / Created: 2021-10-08
Opgedateer / Updated:
2022-06-14
For English click here (jump-scroll down)
Gedetaileeerde beskrywing in Afrikaans
Grootte: 1 08 ha + 404 ha (met besproeiing)
Naaste dorpie: Baltimore (tussen Ellisras en Alldays)
Reistyd vanaf Pretoria tot op die plaas: 3½ ure
Vorm: Min-of-meer vierkantig
Omheining: Wildheining
Geboue: Stoorgeboue by die besproeiing
Wildgetalle: Heelwat rooibokke en koedoes en 'n paar kameelperde. Kleinwild soos steenbokke, duikers, vlakvarke, kleiner roofdiere soos rooikatte en bruinhiënas en voëls word nie gelys nie.
Wildteelkampe: Die 404 ha met die besproeiing het ± 8 of 10 kleinkampies vir intensiewe teel van wild.
Topografie: Plat
Bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens: Ander wildplase
Tipe grond: Ligrooi sandleem
Bome (noem 3 spesies): Maroela, rooibos, knoppiesdoring. Besonderse mooi groot bome.
Gras (soet / suur / gemeng): Soet
Gehalte van weiding: Weiding in goeie toestand
Paaie - voldoende paaie van goeie gehalte
Is daar Eskom krag?: √
Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld: 470 mm
Watervoorsiening
Boorgate
Daar is 'n hele klomp sterk boorgate en so stuk of 10 toegerus.
Reservoirs
Hoeveel watertenks?:
Hoeveel sementdamme?:
Krippe en skuilings
Hoeveel krippe?:
Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)?:
Is daar skuilings en hoeveel?:
Estetiese water (grondamme, riviere, spruite, watervalle): 0
Besproeiing
Al die toerusting is daar. Daar's nie spilpunte nie.
Ligging & toegang
Hoeveel grondpad?: 0
Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas?: Teen teerpad
Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?: 1
Vliegveld & lengte?:
Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes?:
Serwitute & kopsere
Enige grond-eis of bewoningsreg?: 0
Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste trustgebied / stamgronde, laeklas woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer: Vêr
Hoeveel bure ry oor die plaas?: 1
Is daar of kom daar groot Eskom hoogspanningsdrade oor die plaas (ons praat nie van gewone 3fase kragdrade nie)?: 0
Plaas-skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer?: 0
Word die plaas deur 'n openbare pad gesny en hoe?: 0
Uitgawes (rofweg)
Kragrekening (maandeliks): R
Salarisse en lone (maandeliks): R
Grondbelasting: R
Voer (jaarliks): R
Besitstruktuur
Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy?: Maatskappye
Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / maatskappy oorkoop?: Net aandele kan oorgekoop word
Is die boerdery BTW geregistreer?:
Losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys - so volledig moontlike inventaris asseblief:
Afbetalingskontrak - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme?: Nee
Rede vir verkoop?: Ek vra nie want ek kry nie altyd 'n eerlike antwoord nie
Enige-iets meer?: 0
Detailed description in English
English upon request
Video
https://www.youtube.com/watch?v=TyXmRzhS95k
(Skyfievertoning / Slide show)
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney
(Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
YouTube:
https://www.youtube.com/channel/UCK3mHp5kM8sAYyE1KrsiTTA/videos
|
gamefarmnet.co.za |
Tjaka Erasmus
Voordat u hierdie bladsy uitdruk,
oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact
Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te
kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn;
2) Om
nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees;
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with
"Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3)
Links don't work in our newsletter.
Koper, het u die finansiële
vermoë?
As jy bietjie moet raap-en-skraap, of jou geld kom later los, of so iets - ek help graag, maar ek MOET jou vermoë om die eiendom te bekostig ondersoek. Gee dit asseblief sommer vir my reg van die begin af, die 1e keer wat jy my kontak. Die rede:
TYDMORSERS is mense wat plase wil “koop” maar gladnie oor die
finansiële vermoë beskik nie.
Tydmorsers se motiewe wissel van
a) Naïef – hulle dink hulle kan die plaas op skuld koop en uitboer;
b) Kansvatters, skelms en diewe – dis mense wat vir hulself ‘n
voordeel probeer bewerkstellig, van
so min as ‘n gratis besoek aan ‘n wildplaas,
tot okkupasie totdat hy uitgesmyt word weens wanbetaling,
tot die skurke wat okkupasie neem en die eiendom stroop van
bates en dan verdwyn (“asset stripping”);
c) Psigopatiese Narcissiste wat dit doen om as ‘n belangrike persoon
behandel te word en sodoende ‘n ego-streling (“ego boost”) kry;
d) By uitsondering selfs die Groenetjies wat die eienaar van 'n
wildplaas probeer benadeel vir hulle eie bizarre redes.
"TYDMORSERS 01"
video:
https://www.youtube.com/watch?v=5MdaXBK_xqE
"TYDMORSERS 02"
video:
https://www.youtube.com/watch?v=ynyL5XkLVBg
Kommissie
'n Agent word betaal vir sukses. Moenie vir my sê ek ek het min tyd
gespandeer aan die transaksie nie - u weet nie wat agter die skerms gebeur
nie. As u my per uur wil betaal sê dit vir my van die begin af. Moenie my
penaliseer vir my effektiewiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
Die hoeveelheid kommissie is in ooreenstemming met die bedryfsriglyn en word
betaal deur verkoper (alhoewel koper dit subsideer).
Ons verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is
om die eiendom te koop teen verkoper se minimum terme. Ondertekening van 'n
koopkontrak is die volgende stap en indien verkoper skielik nie meer wil
voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en
betaalbaar. Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van
oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees,
byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling). Vir 'n volledige
verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm.
Verkoper, moet ons dus asseblief nie misbruik om die mark te toets nie.
1)
P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die
goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd;
2) 'n Kommissie-agent word
vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat
ons effektief is nie.
Buyer, do you have the financial ability?
If you need to scrape around a bit, or your money comes loose later, or something like that - I assist you with pleasure, but I MUST investigate your ability to afford the property. Please give it to me right from the outset, the 1st time you contact me. The reason:
TIME WASTERS are people who want to "buy"
farms but do not
have the financial capacity at all.
Time wasters' motives range from:
a) Naive - they think they can buy the farm on debt and farm it out;
b) Opportunists, crooks and thieves - these are people who try to
gain an advantage for themselves, of
as little as a free visit to a game farm,
to occupation until he is thrown out for non-payment,
to the villains who take occupation and strip the property of assets and
then disappear (“asset stripping”);
c) Psychopathic Narcissists who do this to be treated as an important
person and thus get an ego boost;
d) Exceptionally even the Greens who try to harm the owner of a game
farm for their own bizarre reasons.
"TIME WASTERS 01" video:
https://www.youtube.com/watch?v=UrO9aDdaglY
"TIME WASTERS 02" video:
https://www.youtube.com/watch?v=ynyL5XkLVBg
Commission
An agent gets paid for success. Don't tell me
I didn't didn't spend much time on this transaction - you don't know what
happens behind the scene. If you want to pay me per hour tell it to me from
the start. Don't penalise me for effectiveness - it actually makes me worth
more.
The amount of commission is in accordance with the industry guidelines and
is payable by seller (although purchaser subsidises it).
Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able
to buy at seller's minimum terms. Signature of a contract is the next step
and if seller suddenly refuses to proceed with the transaction the
commission becomes due and payable immediately. Otherwise the commission is
payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be
payable earlier, for example when it is a downpayment scheme). For a
detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm.
Thus, sellers, please don't abuse us to test the market.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap
farms on other websites are outdated.
2) A commission agent gets
remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because
we're effective.