Game farms for sale


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   296

     

Opgestel

2011-09-06 Created

Opgedateer

2011-10-08 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Natuurskoon! R18m. 1 188 ha. Roedtan. Goeie geboue. Baie wild. Mooi natuurskoon met enkelstaande sandsteenkoppies. Wildplaas: 296

Scenery! R18m. 1 188 ha. Roedtan. Good buildings. Abundant game. Scenic with isolated sand stone ridges. Gamefarm: 296

Plaasdetail / Farm detail

Naaste dorpie? / Nearest town?

 Roedtan

Grootte? / Size?

 1188.37 ha

Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf)

 

 Algeheel met wildsheining omhein in baie goeie toestand / Completely game fenced

Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens.

 

 

 

 

 

 

 

- Hout huis. 2 Slaapkamers met lugversorgers met 2 badkamers. Gesamentlike sitkamer met ingeboude braai. Kombuis. Grootte = 180m2. Sink dak

- 2 x hout charlets elk met eie badkamer en stoep. Lugversorging. 1 met stort en 1 met bad. 50m² elk.Sinkdakke.

- Afdak vir karavaan met eie kombuis, opwas en badkamer. Houtstruktuur met sink dak.

- 3 x onderdak karavane met stoepe. Ligte en krag in elkeen.

- Karavaanstaanplekke met kragpunte. Sinkdakke.

- 2 x badkamers wat karavane diens met stort, toilet en wasbak. Gebou in grot-formaat om by terrein aan te pas.

- Grasdak lapa met aangrensende kombuis, stoorkamer en badkamer, 100m².

- Swembad en warmwater jacuzzi

- Steen slagkamer gebou met slag- en ophang fasaliteite. Sinkdak.

- Tweeverdieping boomhuis in groot maroela boom. Hout.

- 3slaapkamer woonhuis vir swart voorman. Sinkdak.

- Stoorkamers. Steen en sinkdakke.

- Sink stoor.

Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens.

 Eie aan hierdie omgewing is dit ‘n redelike plat plaas. Dit is bietjie hoër gelee as die omligginde omgewing. Sandsteen koppies is op verskeie plekke om die plaas sigbaar, soos in fotos van die lodge te sien.

Wildgetalle  /Game count

Rooibok 350; koedoe; 40; zebra 25; rooihartbees 25; eland 3; gemsbok 19; blesbok 30; waterbok 12; kameelperd 22; Ander: duikers, steenbokke, vlakvarke, bosvarke. Hierdie is beraamde hoeveelhede. ‘n Volledige wildtelling sal binne die volgende 2 maande gedoen word.

Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens.   

 Bure is almal aktiewe wilds/bees/saai boere

Tipe grond

 Sand met verskeie ou lande

Bome (noem 3 spesies)

 Apiesdoring, Maroela, Lekkerbreek

Gras (soet / suur / gemeng)

 Soet

Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!)

 Hierdie plaas het in die laaste 15 jaar geen beeste op gehad nie. Weiding is uitsluitlik vir wild en is in ‘n baie goeie toestand. Baie verskillende boomsoorte wat ideal is vir blaarvreters

Paaie – beskryf

 Volledige network paaie in en om die plaas. Alle dele bereikbaar.

Is daar Eskom krag?

 

 Ja, by die lodge asook by die voorman se huis.

Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld?

 443mm p.a.

Watervoorsiening
Water supply

Boorgate
Boreholes

Hoeveel?  4 Boorgate

Hoe toegerus?  2 met dompelpompe

Hoe sterk? Nie seker. 7.5 en 3.75 kw motors. Volhoubaar

Reservoirs

Hoeveel watertenks? 2

Hoeveel sementdamme?  1

Krppe / Troughs

Hoeveel  3 sement krippe

Hoe lyk hulle 2 reghoekige beeskrippe, 1 ronde krip, 2 geboude dammetjies by lodge asook  1 gronddam

Is daar skuilings en hoeveel? Nee

Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):

 1 Gronddam. Voorsien deur boorgat. Inloop in vorm van waterval. Klein dam by lodge voorsien deur boorgat

Ligging & toegang
Location & access

Hoeveel grondpad? / How far gravel road?:

 7 km

Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas?

 Binneplaas

Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas

 1

Vliegveld? / Runway?

 Nee

Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? 

 1 Swart voorman en sy gesin.

Enige grond-eis of bewoningsreg?

 Geen

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer.

 

 1 km tot naaste grens. Thusang nedersetting naby Roedtan

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Hoeveel bure ry oor die plaas? Geen

Is daar of kom daar groot Eskom pilons oor die plaas? Nee

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer?  Geen

Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy?

  Maatskappy

Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / Maatskappy oorkoop?

 Transporteer

Is die boerdery BTW geregistreer?

 Ja

Inventaris van losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys

 Geen tensy anders onderhandel

Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme?

 Nee

Rede vir verkoop?

Soek plaas nader aan die huis

Enige-iets meer?

 -

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Alvorens ons kan reël dat u 'n plaas besigtig benodig ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Die naam, identiteitsnommer en telefoonnommers van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop. Indien u navraag doen namens so 'n persoon benodig ek u naam en identiteitsnommer ook.
    2) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    3) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    4) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Besonderhede van 'n plaas of eienaar word slegs gegee wanneer u 'n afspraak maak (datum & tyd) om 'n plaas te besigtig.
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Before we can make an arrangement for you to view a property, please supply us with answers to the following questions:
    1) The name, identity number and telephone numbers of the decisionmaker - the person who's money is going to pay for the farm
    .
    If you enquire on behalf of such a person, I need your name and identity number too.
    2) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    3) Are you making use of an investor / investors?
    4) Are you buying alone or with partners?

  • Particulars of a farm or owner shall only made available once you make an appointment (date & time) to view a farm.

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuse to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Click Here!

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.