Game farms for sale

 

Wildplaas:
Gamefarm
:

   343f

     

Opgestel

2009-12-09 Created

Opgedateer

2009-12-09 Updated

P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die "goedkoop" plase wat u op ander webwerwe sien is omdat ons opposisie nie hulle webwerwe opdateer nie. / P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The "cheap" farms you see on other websites is because our competition don't update their websites.

Platterige plaas op die Waterberg! R8,35m. 970 ha. Waterberg. Geen akkomodasie. Klompie wild. Wildplaas: 343f Flatish farm on the Waterberg! R8,35m. 970 ha. Waterberg. No accomodation. Some game. Gamefarm: 343f

We give you the description exactly as we received it from the owner:

  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal 7,5% kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.
  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays 7,5% commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.


Kliek op hierdie foto vir 'n video
Click on this photo for a video

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
PO Box 1031, Lephalale (Ellisras), 0555, South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)

 gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.