Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 352

Opgestel / Created: 2018-04-17
Opgedateer / Updated: 2018-06-14

Gelyk soet Bosveld met rivier en 9 ha besproeiing! R15m. 3 000 ha. Tolwe / Alldays. 3 ure vanaf Pretoria. Goeie bruikbare geboue, niks luuks nie. Klompie wild. Rivierfront , besproeiingsreg en lande onder besproeiing. Wildplaas: 352
Flat sweet Bushveldt with river and 9 ha irrigation! R15m. 3 000 ha. Tolwe / Alldays. 3 hours from Pretoria. Goos useable housing and outbuildings, nothing luxurious. Some game. River frontage, irrigation rights and fields under irrigation. Gamefarm: 352


#gamefarmnet #farm4sale #gamefarm4sale #wildlifefarm4sale #wildlife #nature

***************************

Ek het hierdie plaas gelys in 2017 met die oog op 'n moontlike veiling. Die eienaar het egter toe teen 'n veiling besluit en dit self begin adverteer vir R28m sonder sukses. Toe ek later met hom opvolg het hy ges ek moet kom met 'n aanbod maar hy't nie 'n aanduiding gegee watse aanbod hy na sal kyk nie. Ek is nooit so optimisties soos 'n eienaar self nie. Okey daar is 9 ha besproeiingsreg maar ek dink nie dis genoeg om 'n lewe te maak nie. Hy is wel ernstig om te verkoop en 'n markverwante aanbod sal die ding doen. Die mark kan vinnig wissel, veral weens die politiek, maar ek dink op hierdie stadium sal hy moet kyk na so rondom R15m.

I listed this farm in 2017 with a possible auction in mind but the owner eventually decided against an auction and started advertising it himself for R28m without results. When I followed it up later he said I must bring him an offer but he didn't give an indication of what offer he'll consider. I'm never as optimistic as a seller. There is 9 ha irrigation rights but I don't think you can make a living from that. He is a serious seller and a market-related offer shall do it. The market can change very quickly, especially due to politics, but I think he'll have to consider and offer of around R15m at this point in time.

Nearest  town

 Alldays  /Tolwe

   

Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe)

Fully game fenced. Breeding camps electrifed

Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch.

Main dwelling thatch & zink. 5 bedrooms; 2nd house 2 bedroom; 3rd house 1 bedroom; Hunters house sleeps 10; Offices thatched. 

Game

Estimated animal count: Impala 180, kudu  50, blouwildebeast 20, rooihartebeast 2, njala 100 (breeding stock, not included in the price), zebra 5, gemsbuck 30, waterbuck 40, blesbuck 12

Game breeding camps: how many & how big each? Are they electrified?

2 x camps 9.8ha en 43ha. Capturing kraal and load bay and auction stalls. 3 breading initiatives: black impala, saddleback blesbuck, njala

Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch.

 Flat sweet thorny Bushveld

Positive neighbours - like if the farm is adjacent to a big reserve etch.

Other game farms

Soil type

 Fertile soil, some chalk, fields dark red soil

Trees (name 3 species)

Knoppiesdoring, maroela, akasia

Grass (sweet / sour / mixed)

Sweet

Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!)

 Very well managed

 Roads - describe

Very good .

Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point?

 Eskom power

Rainfall - official long term average?

 350 mm to 400 mm p a


Water supply

 
Boreholes

How many?: 8 boreholes

How equipped?: 2 solar, 3 Eskom, 3 diesel

How strong is the strongest borehole?: 5000 gallons / hour (20 000 l / h)

Reservoirs

How many water tanks?: 5 seasonable earth dams, 5 water tanks

How many cement dams?: 6

 Troughs

How many?: 15

How do they look (pan / cattle crib / game crib)?: Game and cattle mixed

Are there hides and how many?: 10

Irrigation

How many irrigation rights does the farm have?: 9 ha listing 15 ha license

How many hectares under irrigation?: 36 ha plus 12 ha drip = 48 ha

Describe the water source: Magalakwena Rivier - 4 refills per annum from Glen Alpine dam

What kind of irrigation equipment (like centre pivit, drip, k & p)?: 10 ha centre pivit, 5 ha centre pivit, drip pipes

How strong is the power supply for the motors / pumps?: Eskom 380 kva 3 phase

What crops do you grow?: Pumpkins Tomatoes Butternuts Luzern

Any other important information regarding the irrigation?: 12 ha new land 7 Years rested

Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):

 Huge dam in Magalakwena River


Location & access

How far gravel road?:

 35 km gravel from the south, 35 km tar and 5 gravel from the north

Does the farm border a public road or is it an inside farm? :

329 ha cut off by public gravel road


How many gates to open & close before you're on the farm?:

 1

Runway?

  Helicopter pad

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation?: Geen / none

 

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache:

Daar is 'n trustgebied so 10 km weg / There is a trust area about 10 km away

 

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?: 0

 

Is daar of kom daar groot Eskom hoogspanningsdrade oor die plaas (ons praat nie van gewone 3fase kragdrade nie)? / Are there or are there coming huge Eskom pilons (we're not talking about normal 3 phase powerlines)?: 0

 

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?: 0

 

Word die plaas deur 'n openbare pad gesny en hoe? / Does a public road cut through the farm and how?: Ja, so

Any land claim or right of habitation?

 None

a Shop on the farm serves the local community (farm workers of our own and neighbouring farms) with necessities and gross profits about R 60 000 / year

R 60 000/ year

 Does a public road cut through the farm and how?: Yes 392 ha and  2714 ha

Is the farming devision VAT registred?

Yes

Loose assets included in the sale - a complete inventory please, if possible

Farming equipment , irrigation equipment; Gardening equipment 

Loose assets excluded from the sale - a complete inventory please, if possible

List will be supplied on request: House Contents; Personal items; Luzern Stock Bales at time of sale; Fuel, seed, fertilizers and poisons, borrowed items, nyala breading stock: nyala breading animals will be sold separately and is excluded from the selling price.

So lees die plaas se webwerf:

Hierdie jagplaas is gele in die hartjie van die bosveld in die Alldays distrik. Dit is n 2 502 ha. omheinde en n operasionele wildplaas, waar  ook tamaties, botterskorsies & lusern verbou word, asook die teel van njalas. Behalwe vir uitstekende jag geleenthede en pakette, bied die plaas ook ander aktiwiteite. Probeer visvang in die Mogalakwenarivier of geniet n skemerkelkie op ons vlot en neem so afskeid van ons Bosveldson en sy strale vir die dag. Volkyk is ook n baie gewilde tydverdryf, aangesien n groot verskeidenheid besondere vols die bosveld hulle tuiste maak. Stap sommer rond en asem die vars lug in en onthou om n kamera saam te dra. Die plaas beskik oor n volledige skyfskietbaan waarop gewere ingestel kan word en ook geoefen kan word, vir oulaas, voor jy die jagveld aandurf.

n Ou plaashuis (Die Jaghuis) het vier slaapkamers, n badkamer, spens, eetkamer en ten volle toegerusde kombuis en lapa. Dit kan n maksimum van 12 mense huisves. Daar is addisionele buitelugstorte en buitetoilette. n Gas ys- en vrieskas word voorsien. n Gasstoof, gaslampe, koue en warm lopende water is beskikbaar. Vuurmaakhout word verskaf vir die lapa en donkie / boiler. Eetgerei, borde, bekers, glase, potte, kerse en toiletpapier word verskaf. n Huishulp is beskikbaar: halfdag (07:00-10:00) en 15:00-17:00 of voldag (07:00-17:00). Sonkrag vir selfone. Neem kennis, huis funksioneer sonder Eskom krag en word (sovr moontlik) op n primitiewe basis gehou. Ons voorsien ook solar ligte met beperkte tye.

Die plaaswinkel beskik oor basiese voorraad en vars brood. Verder is daar n kafee en drankwinkel, 3 km weg net duur. Let wel: U sorg vir eie kos, drank, handoeke, toiletware en gewere.

Aktiwiteite: Gratis visvang in die Mogalakwena rivier, (wat deur die plaas loop) kan by die plaaskantoor  bespreek word. n Riviervaart vir n skemerkelkie  of visvang vanaf die vlot, op die Mogalakwena rivier is  ook beskikbaar teen n koste. Dienste: Die jagkamp is 5 km van die hoofopstal. n Gids is beskikbaar vir elke jagter. Daar is n skietbaan en teikens. n Voertuig om gejagde wild te herwin is beskikbaar. Sout vir velle word verskaf. n Slagkamer en toerusting is beskikbaar vir die bewerking van vleis (bandsaag met maler & worsstoptoerusting, tafels ens). n Inloop koelkamer  is beskikbaar vir gejagde wild / vleis.

U verskaf  speserye, derms, en messe  vir vleisbewerking. U verskaf alle swart sakke  en/of houers  om vleis in te vervoer.

Terme en Voorwaardes:

*n Minimum van 4 jagters, 4 gewere en n bespreking vir 4 dae. n Maksimum van 12 persone word toegelaat.
*n Maksimum van 6 jagters word per keer in die veld toegelaat (die gids is by, en dit is die jagter se besluit  of hy nog iemand wil saamneem).
* n Deposito van R4000 is betaalbaar met bespreking.
* Die  volle deposito word met kort-kennisgewing kanselasie (7 dae voor aankoms) verbeur.
* Voorlopige besprekings word vir 7 dae gereserveer, waarna dit weer oopgestel sal word, indien volle deposito nie ontvang is nie.
* n Bespreking word slegs finaal geag sodra die R4000 ontvang is.
* Wild is in kontant betaalbaar of per bank gewaarborgde tjek, of via elektroniese oorbetaling vanuit plaaskantoor.
* Jagtyd is vanaf 06:00 tot 17:00. Almal moet teen 17:00 uit die veld wees.
* Die jagkamp moet om 09:00 op die vertrek datum ontruim wees.
* Gekwesde wild moet ten volle betaal word.
* Geen jagter mag sonder n gids op die plaas beweeg nie.
* Uself is verantwoordelik om seker te maak van die geslag, grootte en spesie waarvan u wil skiet (moet asseblief nie net op die oordeel van die gids staatmaak nie).
* Die reling met ons gidse dat ons alle omkoopgeld om stil te bly oor gekwesde wild, sal verdubbel, werk uitstekend.
* Die instel van gewere is verpligtend.
* Skyfskiet mag slegs by skietbaan plaasvind (25 meter of 50 meter)
* n Minumum van .243 kaliber word toegelaat.
* Voertuie mag slegs op paaie beweeg.
* Niks (behalwe gejagde wild) mag uit die veld verwyder word nie.
* Alle fooitjies vir gidse moet asb. by die plaaskantoor inbetaal word voor vertrek, en nie direk aan die gidse nie.

Streng verbode:
* Geen drank mag tydens n jag verbruik word nie.
* Geen nagjag word toegelaat nie
* Geen jag vanaf/vanuit voertuie word toegelaat nie.
* Geen geveerde wild mag gejag word nie.
* Geen haelgewere, .22 of windbuks word toegelaat nie.
* Rommel mag onder geen omstandigehde gestrooi word nie. ASSEBLIEF, dit hou groot gevaar in vir ons wild en ons omgewing.
* Geen vuurmaak word toegelaat op enige plek behalwe die aangewese plek by die lapa.
* Geen troeteldiere word toegelaat nie.
* Geen drank mag aan gidse gegee word nie, selfs nie eers na n jag nie.

Die JAGPLAAS AANVAAR GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR ENIGE SKADE, VERLIES OF BESERINGS VAN ENIGE AARD NIE.

Besprekings en depositos.
Voordat  u bespreek, verseker net weereens dat datums beskikbaar is . Vul dan asb. die besprekingsvorm in vir ons rekords. Gebruik u naam en van as verwysing op die oorbetaling. E-poos bewys van betaling deur soos aangedui op ons kontak besonderhede. Depositos is nie terugbetaalbaar nie. Deposito beloop R4000.

Die woningskompleks - twee huise, 'n tuinwoonstel en buitegeboue
The residential complex - two houses, a garden flat and outbuildings

Die jagtershuis
The hunters house

Die veld
The veldt

Die veld by die rivier
The veldt at the river

Diverse funksionele- en losgoed
Diverse funtional- and loose assets

******************************

Videos
Video 01
Video 02
Video 03
Video 04
Video 05

Koper, het u die finansile vermo?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansile vermo het om te koop, maar eks n agent, nie n toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Im an agent, not a tour guide - please dont abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Free Web Hit Counter