Game farms for sale

 

Wildplaas:
Gamefarm
:

   358

     

Opgestel

2010-02-12 Created

Opgedateer

2012-01-30 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 
Golwende topografie! R2,95m o/h/b. 200 ha. Vaalwater / Tarentaalstraat. Goeie herberg. Klompie wild. Wildplaas: 358 Rolling topography! R2,95m neg. 200 ha. Vaalwater / Tarentaalstraat. Good lodge. Some game. Gamefarm: 358
     
Grootte / Size   200 ha
Ligging / Location   Waterberg distrik / district; Vaalwater area
2 ure vanaf Zambesi Rylaan / hours from Zambesi Drive
25 km grondpad / gravel road
Grens aan grondpad / Borders gravel road
Geleë binne die Waterberg Biosfeer / Located inside the Waterberg Biosphere
Omheining / Fencing   Normale wildheining (2,1m hoog, 21 drade) in goeie toestand nie geëlektrifiseerd / Normal game fencing (2,1m high, 21 strands) in good condition not electrified
Geboue / Buildings   Netjiese herberg met lapa & boma met uitsig; Netjiese jagkampie. Alle verbeterings besig liggies om vervalle te raak en benodig instandhoudingswerk maar nie baie nie. / Good lodge with lapa & boma with view; Good hunter's camp. All improvements in a mild state of palapidation and need some renovation, but not a lot.
Topografie / Topography   Berg en klipperig met groterige plato / Mountainous & rocky with a biggish plateau
Wild / Game   35 rooibokke, 45 koedoes, 5 elande, 4 zebras, 4 waterbokke / 35 impala, 45 kudu, 5 eland, 4 zebra, 4 waterbuck. Trekwild / Free roaming game: steenbok / steenbuck, duiker / duiker, vlakvark / warthog, bosvark / bushpig, bosbok / bushbuck, rooiribbok / mountain reedbuck, klipspringer / klipspringer, luiperd / leopard, rooikat / caracal (lynx), rooijakkals / black backed jackal, bakoorvos / bat ear fox, maanhaarjakkals / mane jackal, bruinhiëna / brown hyena, kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voëls / smaller predators & great variety of birds
Teelkampies / Breeding camps   0
Geskik vir / Suitable for   Ekotoerisme teel van wild / Eco-tourism, game breeding.
Grondtipe / Soil type   Sand
Flaura   Bome / Trees: wildesering, lekkerbreek, koedoebessie
Gemengde gras / Mixed
grass
Algemene toestand van weiding / General condition of grazing   Goed / Good
Algemene toestand van paaie op die plaas / General condition of roads on the farm   Voldoende paaie in goeie algemene toestand maar kliiperig - tipies bergplaas / Abundant roads in good general condition but rocky - typical mountainess farm
Kragvoorsiening / Power supply   Eskom maar net by die boorgat / Eskom but only at the borehole
Jaarlikse reënval (langtermyn gemiddeld) / Yearly rainfall (long term average)   650 mm p.a.
Watervoorsiening /
Water supply
  1 boorgat, toegerus, lewer 2 000 l/h / 1 boreholes, equipped, supplies 2 000 l/h
Water opgaar en verspreiding / Water storage & distribution   1 sementdam. 2 krippe. 2 000 l/h boorgat. 3 watertenks. / 1 sement reservoir. 2 drinking spots. 2 000 l/h borehole. 3 water tanks.
Rivier / River   Seisoenaal / Seasonal
Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):   Gronddamme / Earth dams
Besproeiing / Irrigation   x
Vliegveld / Runway   x
Arbeiders / Workers   1 ♂
Kopsere en onooglikhede / Headaches and ugly structures   Baie vêr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis of bewoningsreg. Nie naby myne, kragstasies, hoogspanningsdrade of ander onooglikhede nie. Geen serwitute / Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim or right of occupation. Not near mines, power stations, pilons or other ugly structures. No servitudes.
Positiewe bure / Positive neighbours   Geen (bv nasionale parke of groot 5 reservate) / None (like national parks or big 5 reserves)
Besitstruktuur / Ownership type    
BTW geregistreer? / VAT registred?    
Losgoed / Loose assets  
Afbetaling / Downpayment   Nie met verkoper bespreek nie - maak 'n aanbod as jy wil / Not discussed with seller - make an offer if you wish.
Rede vir verkoop / Reason for sale   Onbekend (ek vra nie want ek kry nie 'n eerlike antwoord nie) / Unknown (I don't ask because I don't get an honest answer)
Algemene opmerking deur die agent / General note by the agent   x
Fotos & videoklips - sien laer af. Ruitverwysing beskikbaar aan goedgekeurde kopers /
Photos & video clips - see below. Grid reference available to approved purchasers
     

Golwende topografie. Groot gronddam! R2,95m. 200 ha. Melkrivier, Waterberg. Fotos: sien onder. Wildplaas: 358

Beskrywing deur eienaar:

Wild omhein. 1 groot Grond dam. 1 Sement dam. 2 krippe. 2 000 l/h boorgat. 3 water tenks. 1 groot huis + lapa + boma + 4 slaapkamers. 1 klein huis + lapa + boma + 2 kamers. 1 huis vir werkers. 35 Rooibokke, 45 koedoes, 5 Elande, 4 Zebras, 4 Waterbokke. Allerlei kleinwild.

Rolling Topography. Huge earth dam! R2,95m. 200 ha. Melkrivier, Waterberg. Photos: see lower down. Gamefarm: 358

Description by owner:

Game fenced. 1 huge earth dam. 1 sement reservoir. 2 drinking spots. 2 000 l/h borehole. 3 water tanks. 1 big house + lapa + boma + 4 bedrooms. 1 small house + lapa + boma + 2 bedrooms. 1 worker's house. 35 impala, 45 kudu, 5 eland, 4 zebra, 4 waterbuck. Various small game.

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar, wanneer word kommissie opeisbaar & betaalbaar

  • Sommige grond-eienaars lys 'n eiendom by kommissie-agente en sodra hy 'n aanbod ontvang (op sy prys) weier hy om te verkoop - hy onttrek of vis vir 'n hoër prys.
  • Die regsposisie van die Suid-Afrikaanse howe, of 'n eienaar so mag optree of nie, is onseker maar dit kan uitdruklik ooreengekom word tussen die grond-eienaar / verkoper en kommissie-agent wanneer die kommissie opeisbaar en betaalbaar word.
  • Net soos hierdie kantoor onsself en ons verkopers beskerm teen geldlose kopers wat tyd mors, so is ons verplig om onsself en ernstige kopers te beskerm teen sulke kwaadwillige eienaars.
  • Daarom is ons kommissie betaalbaar sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen die minimum-prys wat die eienaar vir ons aangedui het hy sal aanvaar. As die verkoper die een is wat kop uittrek skuld hy ons die volle 7,5% kommissie, of 'n aanbod deur die koper al geteken is of nie. Die vraag is of die koper gewillig en instaat is en dit kan op enige manier bewys word.
  • Behalwe wanneer die eienaar 100% op ons kennis en ondervinding berus rakende 'n markwaarde van sy eiendom, sal ons die eienaar altyd druk vir sy "minimum prys" en dis die geldige prys totdat die eienaar uit eie beweging sy prys opsit (op die laatste wanneer ons die afspraak maak vir besigtiging deur 'n voornemende koper).
  • Grond-eienaars / verkopers: as hierdie term nie vir u aanvaarbaar is nie, moenie u eiendom by ons lys vir verkoop nie.
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie regsposisie, kliek hier of gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.co.za

Land owner, when does commission due 7 payable

  • Some land owners list a property for sale with commission agents and when he receives an offer (at his price) simply refuse to sell - he withdraws or fish for a higher price.
  • The legal position in the South African courts, whether an owner may act like this or not, is uncertain but it may be agreed expressively between the seller & commission agent as to when the commission becomes due and payable.
  • The same way we protect ourselfs & our sellers against penniless time wasting purchasers, we have to protect ourselfs & serious buyers against such mala fide land owners.
  • Therefor our commission is payable the moment we find a buyer who is willing and able to buy at the seller's minimum price. If the seller is the one who doesn't want to proceed he owes us our full 7,5% commission, whether an offer by the purchaser has already been signed or not. The question is whether the purchaser is willing and able and it can be proofed in any way.
  • Unless the seller relies 100% on us as the the market value of his property, we'll always push the seller for his "lowes price" and that is the mandatory price until the seller, out of his own, changes that (at the latest when we make an appointment to view the property by a prospective purchaser).
  • Land owners / sellers: if this term is not acceptable for you, don't list your property with us.
  • For a detailed discussion of this legal position, click here or go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.co.za


Kliek op die foto om 'n video te sien / Click on the photo to see a video


Kliek op die foto om 'n video te sien / Click on the photo to see a video


Kliek op die foto om 'n video te sien / Click on the photo to see a video

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)

 gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.