Game farms for sale


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   430b

     

Opgestel

2011-04-07 Created

Opgedateer

2011-06-30 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Gelyk soet Bosveld! R3,45m. 500 ha. Dwaalboom. Geen geboue. Min wild. 50% turf. Teen 'n groot 5 wildreservaat. Wildplaas: 430b

Flat sweet Bushveldt! R3,45m. 500 ha. Dwaalboom. No buildings. Not much game. 50% peat. Adjacent to a big 5 game reserve. Gamefarm: 430b

Naaste dorpie? / Nearest town?

 Dwaalboom

Grootte? / Size?

 500 ha

Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf) / Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe)

 Wildheining, 21 drade / Game fenced, 21 strands

Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens. / Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch.

Geen geboue – daars net ‘n wendy huis waar die gereedskap gestoor word / No buildings apart from a Wendy home for storage of tools

Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens. / Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch.

 Plat / Flat

Wildgetalle  /Game count

Rooibok / Impala 10; koedoe / kudu 5

Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens. / Positive neighbors - like if the farm is adjacent to a big reserve etch.

 Grens teen Atherstone groot 5 natuurreservaat / Adjacent to Atherstone big 5 game reserve

Tipe grond / Soil type

 50% turf / peat & 50% rooigrond / red soil

Bome (noem 3 spesies) / Trees (name 3 species)

 Hardekool, swarthaak & geelhaak / Leadwood, blackthorn, yellow thorn

Gras (soet / suur / gemeng) / Grass (sweet / sour / mixed)

 Soet / Sweet

Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!) / Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!)

 Baie goed / Very good

Paaie - beskryf / Roads - describe

 Goed maar benodig plek plek aandag / Good but need some attention at places

Is daar Eskom krag? Indien nie, hoe vêr van die grens af is die naaste kragpunt? / Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point?

 Eskom is besig met aansluiting / Escom is busy with connection

Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average?

 600mm – 650mm

Watervoorsiening
Water supply

Boorgate
Boreholes

Hoeveel? / How many?: 1

Hoe toegerus? / How equipped?: Sonkrag / Solar power

Hoe sterk? / How strong?: Nie baie sterk nie maar meer as voldoende / Not very strong but enough

Reservoirs

Hoeveel watertenks? / How many water tanks?: 2

Hoeveel sementdamme? / How many cement dams?: 0

Krppe / Troughs

Hoeveel / How many?: 2

Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)? / How do they look (pan / cattle crib / game crib)?: Bees en wildkrip / Cattle and game

Is daar skuilings ?/ Are there hides?: 0

Besproeiing / Irrigation

 0

Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls):

 0

Ligging & toegang
Location & access

Hoeveel grondpad? / How far gravel road?:

 45 km

Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas? / Does the farm border a public road or is it an inside farm? :

 Binneplaas / Inside farm

Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?:
How many gates to open & close before you're on the farm?:

 5

Vliegveld? / Runway?

 0

Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many blacks?

 0

Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation?

 0

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer. / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache.

 ± 100 km

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?:   1

Is daar of kom daar groot Eskom pilons oor die plaas? / Are there or are there coming huge Eskom pilons?:   0

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?:   0

Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy? / How's the farm owned - private, trust, CC, company?

 BK / CC

Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / Maatskappy oorkoop? / Must purchaser take transfer or can he only buy the CC / company?

 Die bk kan oor gekoop word / You can buy the cc

Is die boerdery BTW geregistreer? / Is the farming VAT registred?  

VOLLEDIGE inventaris van losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys / FULL inventory of loose assets (except game) included in the price

 Tractor + Slasher

Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme? / Terms - is seller prepared to do a "Deed of Sale" & what terms?

 Nee / No

Rede vir verkoop? / Reason for sale?:

Wil nie regtig verkoop nie, maar die grond (plaas) langs my pa se grond (plaas) in Rooiberg is te koop. Ons beoog om die 2 stukke saam te smelt. / Opportunity for another farm that suits me better

Enige-iets meer? / Anything more?

 

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Alvorens ons kan reël dat u 'n plaas besigtig benodig ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Die naam en identiteitsnommer van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop. Indien u navraag doen namens so 'n persoon benodig ek u naam en identiteitsnommer ook.
    2) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    3) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    4) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Before we can make an arrangement for you to view a property, please supply us with answers to the following questions:
    1) The name and identity number of the decisionmaker - the person who's money is going to pay for the farm
    .
    If you enquire on behalf of such a person, I need your name and identity number too.
    2) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    3) Are you making use of an investor / investors?
    4) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuse to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.