Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms
for sale;
Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch
Gelyk soet Bosveld! R6,36m. 800 ha. Marnitz. Hoofhuis. Jagtershut. Baie wild. Wildplaas: 478
***********************
Aangrensend: 755 ha weiding vir R5,83m.
***********************
Totaal: 1 555 ha vir R12,19m
***********************
Kan afsonderlik gekoop word.
Flat sweet Bushveldt! R6,36m.
800 ha.
Marnitz.
Main house. Hunter's hut.
Abundant game.
Gamefarm:
478
***********************
Adjacent: 755 ha grazing for R5,83m.
***********************
Total: 1 555 ha for R12,19m.
***********************
Can be purchased separately.
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
Nuwe lystings per vonkpos. So gerieflik. Skryf in op ons nuusbrief. Kliek
hier en "Send".
New listings by email. So convenient. Subscribe to our newsletter. Click
here and "Send".
Wildplaas / Gamefarm: 478
Opgestel / Created: 2024-02-21
Opgedateer / Updated:
2024-09-27
PLAAS INLIGTING
Hoe groot is die plaas in ha? Die plaas bestaan uit 2 titelaktes: 527 ha & 272 ha = 799 ha.
Het jy die akte in jou besit? Ja
Is die plaas as in 'n maatskappy/trust geregistreer? In ‘n maatskappy geregistreer beide stukke.
BTW geregistreer? Nee
Ander besigheids bedryf inligting registrasies? Geen
Lenings rekening? Geen
Enige grond eise waarvan jy bewus is? Geen waarvan ons bewus is nie.
Hoe word die plaas bedryf op die oomblik en wat is die hoofsaaklike inkomste op die oomblik en in die verlede? bv gewasse, wild, vee? Daar is sleg ‘n voltydse voorman op die plaas (Jacob). Hy is al seker 26 jaar woonagtig op die plaas. Ek woon in Pretoria en my Pa en broer woon in Bronkhorstpruit. Ons almal gaan maar net dan en wan na die plaas. Daar word gejag maar nie kommersieel. Het verlede jaar 2 jagte gehad en die vorige 2 jare geen jagte nie.
Hoe is die plaas toegespan, wild of bees heining elektries ens? Reg rondom met 2.4m wild heining. Nie elektries nie.
Enige afgespande wild/bees kampe binne die plaas, hoe groot en vir wat word dit aangewend? Tussen die twee stukke grond is daar ‘n skeidingsdraad wat die 2 plase geskei het. Dan is daar een binnekamp van ongeveer 80 ha wat ook toegespan is. Soms het my Pa wild aangekoop en eers daar in losgelaat voordat hulle groot plaas in gejaag is.
Wild vrystellings permitte? Ja het vrystellings permit in plek.
Wild soorte en getalle op die plaas op die oomblik, geskat?
Dit is baie moeilik want ons het baie lank laas wild telling gedoen.
Wild wat tans daar is, is soos volg: Ek sal geskatte getalle gee.
Kameelperde – ongeveer 14;
Blouwildebeeste - ongeveer 60;
Zebras - 3;
Gemsbokke – ongeveer 12/15;
Koedoes – ongeveer 30;
Rooibokke – ongeveer 60/80;
Rooihartbeeste – ongeveer 8;
Waterbokke – 12/15;
Steenbokkies,
Duikers,
Vlakvarke,
Bobbejane,
Blou ape,
Groot verskeidenheid voëls.
Ander vee? 15 Nguni beeste
Gewasse geplant verlede en hede? Lemoene en nartjies maar baie jare gelede
Water? Boorgate = 4 wat toegerus is. Kan glad nie ‘n aanduiding gee van hoe sterk die boorgate is nie. Daar is 4 natuurlike water panne. Krippe x 10. Watertenks by hoofhuis en ‘n watertenk by een van die krippe in die veld.
Krag? Eskom punte? hoeveel KVA? Sonkrag? Eskom krag met 1 x punt by hoofhuis. Sonkrag word vir twee boorgate gebruik.
Losgoed ingesluit? Meubels? Trekker ingesluit in prys. Daar is ‘n paar implemente ook. Sal dit moet bevestig met my Pa. Meeste van die meubels ens sal ingesluit wees. Ons sal slegs persoonlike goedjies neem en dalk ‘n meubelstuk of twee.
Arbeid geriewe? Jacob het ‘n huis. Twee buite kamers met toilet geriewe
Geboue? Hoeveel kan die geriewe huisves? Hoofhuis kan 10 slaap – daar is krag en water. Jagtershut kan 10 slaap – daar is krag en water.
Ander geboue? Stoor? Aparte huis? Diesel tenks? Stoor. Slagkamer met koelkamer. Gereedskapkamerjie onder watertenk.
Woonhuis beskrywings?
Hoofhuis:
Dubbel verdieping grasdak huis.
Twee slaapkamers onder met ‘n badkamer.
Kombuis, eet en sitkamer asook ‘n stoep.
Boonste vloer het ‘n loft sitkamer, stoep en een groot slaap vertrek wat 6 enkel
beddens het.
Daar is ook ‘n badkamer op die boonste vloer.
Jagtershut:
Enkelverdieping huis.
Twee slaapkamers met elkeen sy eie badkamer.
1st slaapkamer het ‘n dubbelbed en bunkbed in.
2de slaapkamer het 3 x bunkbeddens in.
Kombuis en sitkamer met ‘n stoepie met braai.
Jagtershut / Hunter's cabin
Hoofwoning / Main house
Videos
"Op die paas gevoel" / On the farm feeling
42
minute video
Nuwe lystings per vonkpos. So gerieflik. Skryf in op ons nuusbrief. Kliek hier
en "Send".
New listings by email. So convenient. Subscribe to our newsletter. Click here
and "Send".
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney
(Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
youtube.com/c/Gamefarmnet-1991
Tjaka Erasmus
Voordat u hierdie bladsy uitdruk,
oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact
Koper, het u die finansiële
vermoë?
As jy bietjie moet raap-en-skraap, of jou geld kom later los, of so iets - ek help graag, maar ek MOET jou vermoë om die eiendom te bekostig ondersoek. Gee dit asseblief sommer vir my reg van die begin af, die 1e keer wat jy my kontak. Die rede:
TYDMORSERS is mense wat plase wil “koop” maar gladnie oor die
finansiële vermoë beskik nie.
Tydmorsers se motiewe wissel van
a) Naïef – hulle dink hulle kan die plaas op skuld koop en uitboer;
b) Kansvatters, skelms en diewe – dis mense wat vir hulself ‘n
voordeel probeer bewerkstellig, van
so min as ‘n gratis besoek aan ‘n wildplaas,
tot okkupasie totdat hy uitgesmyt word weens wanbetaling,
tot die skurke wat okkupasie neem en die eiendom stroop van
bates en dan verdwyn (“asset stripping”);
c) Psigopatiese Narcissiste wat dit doen om as ‘n belangrike persoon
behandel te word en sodoende ‘n ego-streling (“ego boost”) kry;
d) By uitsondering selfs die Groenetjies wat die eienaar van 'n
wildplaas probeer benadeel vir hulle eie bizarre redes.
TYDMORSERS 01
https://youtu.be/5MdaXBK_xqE
TYDMORSERS 02
https://youtu.be/ynyL5XkLVBg
Kommissie
'n Agent word betaal vir sukses. Moenie vir my sê ek ek het min tyd
gespandeer aan die transaksie nie - u weet nie wat agter die skerms gebeur
nie. As u my per uur wil betaal sê dit vir my van die begin af. Moenie my
penaliseer vir my effektiewiteit nie - dit maak my eintlik meer werd.
Die hoeveelheid kommissie is in ooreenstemming met die bedryfsriglyn en word
betaal deur verkoper (alhoewel koper dit subsideer).
Ons verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is
om die eiendom te koop teen verkoper se minimum terme. Ondertekening van 'n
koopkontrak is die volgende stap en indien verkoper skielik nie meer wil
voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en
betaalbaar. Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van
oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees,
byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling). Vir 'n volledige
verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm.
Verkoper, moet ons dus asseblief nie misbruik om die mark te toets nie.
1)
P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die
goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd;
2) 'n Kommissie-agent word
vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat
ons effektief is nie.
***************************
Buyer, do you have the financial ability?
If you need to scrape around a bit, or your money comes loose later, or something like that - I assist you with pleasure, but I MUST investigate your ability to afford the property. Please give it to me right from the outset, the 1st time you contact me. The reason:
TIME WASTERS are people who want to "buy"
farms but do not
have the financial capacity at all.
Time wasters' motives range from:
a) Naive - they think they can buy the farm on debt and farm it out;
b) Opportunists, crooks and thieves - these are people who try to
gain an advantage for themselves, of
as little as a free visit to a game farm,
to occupation until he is thrown out for non-payment,
to the villains who take occupation and strip the property of assets and
then disappear (“asset stripping”);
c) Psychopathic Narcissists who do this to be treated as an important
person and thus get an ego boost;
d) Exceptionally even the Greens who try to harm the owner of a game
farm for their own bizarre reasons.
TIME WASTERS 01
https://youtu.be/5MdaXBK_xqE
TIME WASTERS 02
https://youtu.be/ynyL5XkLVBg
Commission
An agent gets paid for success. Don't tell me
I didn't didn't spend much time on this transaction - you don't know what
happens behind the scene. If you want to pay me per hour tell it to me from
the start. Don't penalise me for effectiveness - it actually makes me worth
more.
The amount of commission is in accordance with the industry guidelines and
is payable by seller (although purchaser subsidises it).
Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able
to buy at seller's minimum terms. Signature of a contract is the next step
and if seller suddenly refuses to proceed with the transaction the
commission becomes due and payable immediately. Otherwise the commission is
payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be
payable earlier, for example when it is a downpayment scheme). For a
detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm.
Thus, sellers, please don't abuse us to test the market.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap
farms on other websites are outdated.
2) A commission agent gets
remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because
we're effective.
Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te
kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn;
2) Om
nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees;
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with
"Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3)
Links don't work in our newsletter.
Nuwe lystings per vonkpos. So gerieflik. Skryf in op ons nuusbrief. Kliek hier
en "Send".
New listings by email. So convenient. Subscribe to our newsletter. Click here
and "Send".