Game farms for sale

 

Wildplaas:
Gamefarm
:

   555

     

Opgestel

2008-02-25 Created

Opgedateer

2009-04-29 Updated

P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die "goedkoop" plase wat u op ander webwerwe sien is omdat ons opposisie nie hulle webwerwe opdateer nie. / P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The "cheap" farms you see on other websites is because our competition don't update their websites.

Natuurskoon! R5,95m. 301 ha. Marken. Baie goeie herberg. Baie wild. Droomplaas. Wildplaas: 555 Scenery! R5,95m. 301 ha. Marken. Very good lodge. Abundant game. Gamefarm: 555

Natuurskoon! R5,95m. 301 ha. Lephalale (Ellisras) distrik, Marken omgewing. 3 ure vanaf Zambezi Rylaan (Pretoria). Wildwerend omhein. Baie goeie herberg akkomodeer 15. Golwende topografie met bietjie berg. Rooibok 50, koedoe 20, gemsbok 4, eland 5, zebra 25, blouwildebees 25, waterbok 10, ook: steenbok, duiker, vlakvark, bosvark, bosbok, rietbok, rooiribbok, klipspringer, luiperd, rooikat, rooijakkals, bakoorvos, maanhaarjakkals, bruinhiëna, kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voëls. Geskik vir ekotoerisme, geweerjag, boogjag & teel van wild. Rooigrond. Flora - bome: knoppiesdoring, maroela, huilboerboon, hardekool; soetgras. Weiding in goeie toestand. Voldoende paaie. Eskom krag. Reën: 500 mm p.a. Seisoenale rivier; 2 toegeruste sterk boorgate; 2 reservoirs; 5 watergate / krippe. 25 km vanaf teerpad. 4 arbeiders. Baie vêr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis of bewoningsreg. Waterberg Biosfeer. Geen serwitute. Nie naby myne, kragstasies, hoogspanningsdrade of ander onooglikhede nie. BK besit. BTW geregistreer. Sommige van die meubels ingesluit (die meubels in die gaste-chalets) en 'n back-acter. Droomplaas. Rede vir verkoop: onbekend (ek vra nie want ek kry nie 'n eerlike antwoord nie). Algemene kommentaar: Wat 'n plesier om so 'n juweeltjie te bemark. Fotos - sien laer af. Wildplaas: 555

Scenery! R5,95m. 301 ha. Lephalale (Ellisras) district, Marken area. 3 hours from Zambezi Drive (Pretoria). Game fenced. Very good game lodge acommodates 15. Rolling topography with some mountain. Impala 50, kudu 20, gemsbuck 4, eland 5, zebra 25, bluewildebeest 25, waterbuck 10, also: steenbuck, duiker, warthog, bushpig, bushbuck, reedbuck, mountain reedbuck, klipspringer, leopard, caracal, jackal, bat ear fox, brown hyena, smaller predators & great variety of birds. Suitable for eco-tourism, rifle hunting, bow hunting & game breeding. Red soil. Flora - trees: knobthorn, marula, weeping boerbean, leadwood; sweet grass. Grazing in good condition. Abundant roads. Escom power. Rain: 500 mm p.a. Seasonal river; 2 equipped strong boreholes; 2 reservoirs; 5 waterholes / troughs. 25 km from tar road. 4 labourers. Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim or right of occupation. Waterberg Biosphere. No servitudes. Not near mines, power stations, pilons or other ugly structures. Closed Corporation (type of company) owned. VAT (value added tax) registered. Some of the furniture included (the furniture in the guest chalets) and a back actor. Dreamfarm. Reason for sale: unknown (I don't ask because I don't get an honest answer). General comment: What an honour to market a jewel like this. Photos - see lower down. Gamefarm: 555
  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?

     
  • Moet asseblief nie vir ons vra watter plaas is dit of presies waar die plaas geleë is nie want ons mag nie sê nie.

*Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.

  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

     

  • Please don't ask us what farm it is or the exact location because we're not allowed to say.

*We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

Alternatiewe opsie 1: Spaar kommissie: Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys. Prys, terme & voorwaardes op aanvraag.

Alternative option 1: Save commission: Pay us a fee per day to show you farms. Price, terms & conditions upon request.

Alternatiewe opsie 2: Spaar kommissie: Koop die eienaar se naam, telefoonnommer & die plaas se identifikasie by ons. Prys, terme & voorwaardes op aanvraag

Alternative option 2: Save commission: Purchase the owner's name, telephone number & the farm's identification from us. Price, terms & conditions upon request.

Alternatiewe opsie 3: Spaar kommissie: Adverteer u plaas teen betaling. Prys, terme & voorwaardes op aanvraag.

Alternative option 3: Save commission: Advertise your farm for a fee. Price, terms & conditions upon request.

Dit was al sterk skemer toe die fotos geneem is, jammer.
It was becoming dark when the photos were taken, sorry.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

www.gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
PO Box 1031, Lephalale (Ellisras), 0555, South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)

 www.gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.