Game farms for sale
![]() |
|
|
Wildplaas: |
653 |
|
Opgestel |
2011-01-24 | Created |
|
Opgedateer |
2011-01-25 | Updated |
|
1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie. |
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective. |
|
|
|
|
|
Naaste dorpie? / Nearest town? |
|
Potchefstroom |
|
Grootte? / Size? |
|
2 481,71 ha |
|
Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf) / Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe) |
|
Wildsheining reg rondom, 2,3m hoog, 21 drade / Completely game fenced, 2,3m high, 21 strands |
|
Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens. / Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch. |
|
Huis 1: 4 slaapkamers, sink dak, afdakke, gepleister; Huis 2: 3 slaapkamers, grasdak, gepleister; Huis 3: 4 slaapkamers, sink dak, afdakke, gepleiste, lapa; 3 x rondawels met grasdakke; 4 store / House 1: 4 bedrooms; House 2: 3 bedrooms; House 3: 4 bedrooms; 3 rondavels; 4 barns |
|
Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens. / Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch. |
|
Volle ekologiese studie beskikbaar / Complete ecological study available
|
|
Wildgetalle / Game count |
|
Blesbuck 309, Eland 64, Impala 65, Kudu 28, Zebra 40, Gemsbuck 72, Black Gnu 288, Springbok 351, Giraffes 15, ostriches 38, Reedbuck 10, Waterbuck 30 |
|
Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens. / Positive neighours - like if the farm is adjacent to a big reserve etch. |
|
Almal goeie bure / All good neighbours |
|
Tipe grond / Soil type |
|
Sien ekologiese verslag / See ecological report |
|
Bome (noem 3 spesies) / Trees (name 3 species) |
|
Sien ekologiese verslag / See ecological report |
|
Gras (soet / suur / gemeng) / Grass (sweet / sour / mixed) |
|
Sien ekologiese verslag / See ecological report |
|
Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!) / Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!) |
|
Sien ekologiese verslag / See ecological report |
|
Paaie - beskryf / Roads - describe |
|
Gekompakteerde grondpaaie / Compected gravel roads |
|
Is daar Eskom krag? Indien nie, hoe vêr van die grens af is die naaste kragpunt? / Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point? |
|
Eskom |
|
Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average? |
|
Sien ekologiese verslag / See ecological report |
|
Watervoorsiening / Water supply |
|
Boorgate / Boreholes: Hoeveel? / How many?: 23 Hoe toegerus? / How equipped?: 7 elektriese pompe, 6 windpompe / 7 electrical pumps, 6 windpumps Hoe sterk? / How strong?: 11 getoets waarvan 9 gate 19,2 l/s lewer / 11 tested of which 9 delivered 19,2 l/s Reservoirs: Hoeveel watertenks? / How many water tanks ?: 2 Hoeveel sementdamme? / How many cement dams ?: Krppe / Troughs: Hoeveel / How many?: Gronddamme / Earth dams Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip)? / How do they look (pan / cattle crib / game crib) ?: Gronddamme / Earth dams Is daar skuilings?/ Are there hides?: |
|
Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls) |
|
Hele paar grond damme / Quite a number of earth dams |
|
Ligging & toegang / Location & access: Hoeveel grondpad? / How far gravel road?; Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas? / Does the farm border a public road or is it an inside farm? |
|
Grens aan N12 / Borders N12 |
|
Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?:/ How many gates to open & close before you're on the farm?: |
|
1 |
|
Vliegveld? / Runway? |
|
|
|
Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many black men, how many blacks? |
|
1 swart / black |
|
Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation? |
|
X |
|
Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer. / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache. |
|
15 km |
|
Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm? |
|
0 |
|
Is daar of kom daar groot Eskom pilons oor die plaas? / Are there or are there coming huge Eskom pilons? |
|
Op 1 grens / On 1 boundary |
|
Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache? |
|
X |
|
Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy? / How's the farm owned - private, trust, CC, company? |
|
Maatskappy / Company |
|
Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / Maatskappy oorkoop? / Must purchaser take tranport or can he only buy the CC / company? |
|
Koop die Maatskappy / Buy the company |
|
Is die boerdery BTW geregistreer? / Is the farming VAT registred? |
|
√ |
|
VOLLEDIGE inventaris van losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys / FULL inventory of loose assets (except game) included in the price |
|
|
|
Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme? / Terms - is seller prepared to do a "Deed of Sale" & what terms? |
|
Sal oorweeg / Shall consider |
|
Grootte van die reservaat? / Size of reserve? |
|
2 382 ha |
|
Aantal erwe in die reservaat? / Amount of stands in the reserve? |
|
240 |
|
Ryegte? / Traversing rights |
|
√ |
|
Maksimum veldvoertuie per erf? / Maximum amount of vehicles per stand? |
|
1 |
|
Maksimum kliëntebeddens per erf? / Maximium client beds per stand? |
|
Geen kommersialisering / No commercialazation |
|
Aan wie behoort die wild? / To who belongs the game? |
|
Die maatskappy wat die plaas besit / The company that owns the farm |
|
Word jag toegelaat & hoe word dit gereël? / Is hunting allowed & how is it controlled? |
|
X |
|
Heffing: hoe groot & waarvoor? / Levy - how much & what for? |
|
R400 p.m |
|
Rede vir verkoop? / Reason for sale? |
|
|
|
Enige-iets meer? / Anything more? |
|
Die volgende dokumente is in ons besit en kan voorsien word op versoek: Ekologiese verslag & Waardebepaling / The following documents are in our posession and can be supplied upon request: Ecological report & Value Determination. Die volgende dokumentasie is te vinde op die landgoed webwerf (adres sal voorsien word op versoek) / The following documents are available on the Estate's website (address to be supplied upon request): Estate Rules; Architectural Guidelines; Building Plans; Progress Report; Bird List; Butterfly List |
|
|
|
|
|
Koper, het u die finansiële vermoë?
|
Buyer, do you have the financial ability?
|
|
Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word
|
Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable
|
Fotogallery op die Landgoed se
webwerf - adres sal beskikbaar gestel word op versoek
Photo Gallery on the Estate's website - address shall be supplied upon
request
Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"
gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney
(Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office:
Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
Posbus 1494, Derdepark, 0035
In assosiasie met M P van Staden Prokureur, Lephalale (Ellisras)
|
|
gamefarmnet.co.za |

Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature
conservation

Tjaka Erasmus
![]() |
|
|
Nuusbrief: |
Newsletter: |
|
|