Game farms for sale


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   680a

     

Opgestel

2010-07-27 Created

Opgedateer

2012-04-26 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Mooi plat Waterbergplaas - bo-op die Waterberg plato. Goeie huis & herberg - ideaal as aftreeplaas of hoëklas naweekplaas! R5m. 370 ha. Baie wild. Wildplaas: 680a

Beautiful flat Waterberg farm - on the Waterberg plateau. Good house & lodge - ideal as retirement farm or high class weekend farm! R5m. 370 ha. Abundant game. Gamefarm: 680a

Naaste dorpie? / Nearest town?

Vaalwater / Ellisras

Grootte? / Size?

369.4401 ha

Omheining (Wildheining, hoeveel drade, toestand, elektrifisering ens - beskryf) / Fencing (Game fenced, how many strands, electrified etch - describe)

2.4m wildheining / game fencing

Geboue - gee volledige beskrywing insluitend die afwerking van die mure (siersteen, hout. kleur ens), beskrywing van dakke (grasdak ens), aantal beddens ens. / Buildings - give detailed description including the walls (face brick, wood, colour etch), roofs (thached etch), beds etch.

Huis 1: Nuut geboude huis met 2 en-suite slaapkamers, aparte kombuis, aparte eetkamer en aparte sitkamer onder teeldak.Slaap 4 persone.
House 1: Newly built house with 2 en-suite sleeping rooms, kitchen, dining room & lounge under tile roof. Sleeps 4 people.

Huis 2: Huis met 2 slaapkamers, 1 loft slaapkamer, 2 badkamers, aparte toilet, inloop spens, oopplan kombuis - eet en sitkamer onder grasdak. Slaap 6 persone.
House 2: House with 2 sleeping rooms, 1 loft sleeping room, 2 bathrooms, toilet, pantry, open plan kitchen - ding & lounge under thatch. Sleeps 6 people.

2 chalets: 2 slaapkamers elk + 1 loft slaapkamer, 1 vol badkamer. Grasdakke. Elk slaap 6 persone.
2 chalets: 2 sleeping rooms, 1 loft sleeping room, 1 bathroom. Thatched. Sleeps 6 people each.

Rondawel: 1 x groot kantoor rondawel onder grasdak.
Rondavel: 1 x huge office rondavel thatched

Verdere geboue: Waskamer, stoorkamer, kamer met badkamer, parkering vir 2 voertuie onder een grasdak. Slagkamer onder grasdak met inloop koelkamer. Lapa onder grasdak. 400 m² stoor onder sinkdak. Arbeiders huise: 2 x 2 slaapkamer, 1 badkamer huise onder teeldak.
Other buildings: Laundry, store room, room with bathroom, parking for 2 vehicles unter thatch. Butchery thatched. Lapa thatched. 400 m² barn. Labourer's houses: 2 x 2 slaaping rooms, 1 bathroom.

Topografie (hoeveel plat, hoeveel berg, hoeveel gebroke ranteveld ens). Indien berge beskryf die berge - golwende toeganklike berg of baie klowe & afgronde ens. / Topography (how much flat, how much mountains, how much broken topography etch). If mountainous describe the mountains - rolling, how many gullies, cliffs, precipices etch.

Relatief plat topografie – geen berg / Relatively flat - no mountains

Wildgetalle  /Game count

Rooibok / impala 125, koedoe / kudu 30, njala / nyala 3, eland 8, zebra 8, blouwildebees / bluewildebeest 30, waterbok / waterbuck 9, rooihartbees / redhartbesst 12, kameelperd / giraffe 2.
NB: Losgoed en wild wissel en word nie altyd vinnig bygegewerk nie. Indien wildgetalle op die plaas verskil van wildgetalle in die advertensie is dit nie oneerlikheid nie, dis 'n kwessie vir onderhandeling / NB: Loose assets and game fluctuate and is not kept up-to-date regularly so if the game numbers on the farm differ from the game numbers in the ad it's not dishonesty, it's something to negotiate about.

Positiewe bure - as u plaas bv. teen 'n groot reservaat lê ens. / Positive neighours - like if the farm is adjacent to a big reserve etch.

-

Tipe grond / Soil type

Sand

Bome (noem 3 spesies) / Trees (name 3 species)

Wildevy / Wild fig, lekkerbreek, tambotie, wildesering / wild seringa

Gras (soet / suur / gemeng) / Grass (sweet / sour / mixed)

Gemeng / Mixed

Gehalte van weiding (kaalgewei, oorbewei, bosindringing, uitheemse indringers ens - probeer eerlik wees!) / Quality of grazing - overgrazed, bush encroachment, foreign species etch - please try to be honest!)

Weiding goeie toestand – wildgetalle is te hoog maar wild word gevoer / Grazing in good condition - too much game but I'm feeding them

Paaie - beskryf / Roads - describe

Goeie voldoende paaie / Abundant roads in good condition

Is daar Eskom krag? Indien nie, hoe vêr van die grens af is die naaste kragpunt? / Is there Eskom electricity? If not - how far from the boundary is the nearest connection point?

Eskom

Reënval - amptelike langtermyn gemiddeld? / Rainfall - official long term average?

650 mm p.a.

Watervoorsiening
Water supply

Boorgate
Boreholes

Hoeveel / How many?: 2

Hoe toegerus / How equipped?: Outomatiese pomp / Automatic pump

Hoe sterk / How strong?: 2 400 l / h

Reservoirs (sementdamme & watertenks) - hoeveel? / Reservoirs (sement dams & water tanks) - how many?: 4 watertenks / water tanks

Suipings /Water holes

Hoeveel / How many?: 4 (slegs 2 word gebruik) / 4 but only 2 in use

Hoe lyk hulle (pan / beeskrip / wildkrip) / How do they look (pan / cattle crib / game crib)?: Wild dam en krippe / Game dam & troughs

Is daar skuilings / Are there hides?: x (= nee / no)

Estetiese water (grondamme, riviere, watervalle) / Aesthetic water (earth dams, rivers, waterfalls): ---

Ligging & toegang
Location & access

Hoeveel grondpad? / How far gravel road?:

 Grens aan teerpad / Borders tar road

Grens die plaas aan 'n pad of is dit 'n binneplaas? / Does the farm border a public road or is it an inside farm? :

 Grens aan teerpad / Borders tar road

Hoeveel hekke maak jy oop & toe voor jy op die plaas is?:
How many gates to open & close before you're on the farm?:

 1

Vliegveld? / Runway?

 x

Werkers & bewoners: hoeveel blankes, hoeveel swartes? / Workers & inhabitants: how many whites, how many black men, how many blacks?

 1 ♂ + 1 ♀

Enige grond-eis of bewoningsreg? / Any land claim or right of habitation?

x (= nee / no)

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer. / The distance in a straight line between the farm & any black trust, black township, black settlement, squatter camp or any similar headache.

 Baie vêr / Very far

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Hoeveel bure ry oor die plaas? / How many neighbours drive over the farm?: 0

Is daar of kom daar groot Eskom pilons oor die plaas? / Are there or are there coming huge Eskom pilons?: x

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer? / Black school, any other ugly structure or headache?: x

Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy? / How's the farm owned - private, trust, CC, company?

 Maatskappy / Pty Ltd

Is die boerdery BTW geregistreer? / Is the farming VAT registred?

√ (= ja / yes)

Losgoed - meubels, voertuie, ens? / Loose assets - furniture, vehicles etch?

Losgoed nie ingesluit by die prys nie: Massey Ferguson trekker; trekker met sleepwa; bossiekapper; jagsleepwa. Kliek hier om die lys van meubels af te laai / Loose assets not included in the price: Massey Furguson tractor; tractor with trailer; slasher; hunting trailer. Click here to download the inventory of furniture.
NB: Losgoed en wild wissel en word nie altyd vinnig bygegewerk nie. Indien wildgetalle op die plaas verskil van wildgetalle in die advertensie is dit nie oneerlikheid nie, dis 'n kwessie vir onderhandeling / NB: Loose assets and game fluctuate and is not kept up-to-date regularly so if the game numbers on the farm differ from the game numbers in the ad it's not dishonesty, it's something to negotiate about.

Terme - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme? / Terms - is seller prepared to do a "Deed of Sale" & what terms?

 x

Rede vir verkoop? / Reason for sale?:

 Wil graag ‘n groter onontwikkelde plaas koop en self ontwikkel om oor ‘n paar jaar permanent te bewoon / Want to buy a bigger farm

Enige-iets meer? / Anything more?

 -

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Alvorens ons kan reël dat u 'n plaas besigtig benodig ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Die naam en identiteitsnommer van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop. Indien u navraag doen namens so 'n persoon benodig ek u naam en identiteitsnommer ook.
    2) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    3) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    4) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Before we can make an arrangement for you to view a property, please supply us with answers to the following questions:
    1) The name and identity number of the decisionmaker - the person who's money is going to pay for the farm
    .
    If you enquire on behalf of such a person, I need your name and identity number too.
    2) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    3) Are you making use of an investor / investors?
    4) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoorAmanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
 

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.