Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch

Mooi topografie Bosveld met 20 ha besproeiing! R9,4m. 1 332 ha. Musina. 4 ure vanaf Pretoria. Twee woonhuise en jagkamp. Heelwat wild. Wildplaas: 721

Scenic topography Bushveldt with 20 ha irrigation! R9,4m. 1 332 ha. Musina. 4 hours from Pretoria. Two houses and guest lodge. Abundant game. Gamefarm: 721

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 721

Opgestel / Created: 2021-05-20
Opgedateer / Updated: 2021-05-24

For English click here (jump-scroll down)

 

Gedetaileerde beskrywing in Afrikaans

Grootte: 1 330 ha

Naaste dorpie: Musina

Reistyd vanaf Pretoria tot op die plaas: 4 ure

Vorm: Vierkantig

Omheining: Standaard wildheining

Geboue: Huis en herberg, alles op hoŽ standaard - sien fotos

Wildgetalle: Daar's heelwat wild maar die getalle, spesie-vir-spesie, is tans aan my onbekend. Kleinwild soos steenbokke, duikers, vlakvarke, kleiner roofdiere soos rooikatte en bruinhiŽnas en voŽls word nie gelys nie.

Wildteelkampe: 8 teelkame van gemiddeld 50 ha elk

Topografie: Basies plat met 'n eende golwendheid, met gebrke kliprantjies hier-en-daar en droŽ rivierlope.

Bure: Wildplase

Tipe grond: Rooigrond

Bome: Mopanie, maroela, kremetart

Gras: Soetveld

Gehalte van weiding: goed

Paaie - voldoende paaie van goeie gehalte

Is daar Eskom krag? Ja

ReŽnval - amptelike langtermyn gemiddeld: 400 mm p.a

Watervoorsiening: 4 toegeruste boorgate, baie sterk - besproei.

Reservoirs

Hoeveel watertenks?: 5

Hoeveel sementdamme?: 3

Krippe en skuilings

Hoeveel krippe?: 6 krippe, 3 panne, 1 gronddam

Is daar skuilings en hoeveel?: 3

Estetiese water (grondamme, riviere, spruite, watervalle): gronddam

Besproeiing: 20 ha onder spilpunt

Ligging & toegang: Teen teerpad

Vliegveld & lengte?: 0

Werkers & bewoners: So drie of vier

Serwitute & kopsere / Servitudes & headaches

Enige grond-eis of bewoningsreg?: 0

Noem die afstand in 'n reguit lyn tussen die plaas en die naaste swart trust, swart woonbuurt, plakkerskamp of soortelyke kopseer: 30 km

Hoeveel bure ry oor die plaas?: 0

Is daar of kom daar groot Eskom hoogspanningsdrade oor die plaas (ons praat nie van gewone 3fase kragdrade nie)?: 0

Swart skooltjie, enige ander onooglike struktuur of kopseer?: 0

Word die plaas deur 'n openbare pad gesny en hoe?: 0

Uitgawes (rofweg)

Kragrekening (maandeliks): R

Salarisse en lone (maandeliks): R

Grondbelasting: R

Voer (jaarliks): R

Besitstruktuur

Hoe word die plaas besit - privaat, trust, BK, maatskappy?: Privaat maatskappy

Moet die koper die plaas transporteer of kan hy net die BK / maatskappy oorkoop?:

Is die boerdery BTW geregistreer?: Waarskynlik ja

Losgoed (buiten wild) ingesluit by die koopprys - so volledig moontlike inventaris asseblief: Die eienaar woon op die plaas en sal die goed in die huis saamvat maar die gaste-herberg en ander losgoed sal bly.

Afbetalingskontrak - is verkoper bereid om te verkoop op afbetaling & watter terme?: 0

Rede vir verkoop?: Ouderdom en swak gesondheid

Enige-iets meer?: 0

 

Beskrywing in die eienaar se eie woorde
Hektaar: Plus minus 1332 HA
VRYSTELLINGS PERMIT VIR BASTERGEMSBOKKE EN BUFFEL
4 X BOORGATE IS TOEGERUS
2 X BOORGATE VIR AGRICO SPILPUNT OP 20 H/A SWEETCORN LAND (ELEKTRIES OMHEIN) 90,000 LITER WATER PLUS PER BOORGAT.
8 X BOORGATE WAT AANGEWYS IS MAAR NOG NIE GEBOOR IS NIE VIR MOONTLIKE BESPROEIING.
8 X TEELKAMPE VIR BOERBOKKE EN SKAPE (KLEIN KAMPIES PLUS MINUS 50 H/A ELK) ELEKTRIES OMHEIN
STOOR: PLUS MINUS 1000V/K/M TOEGEBOU
GRASDAK WONING: 5 X S/KAMERS, 3 X BADKAMER, RUIM EET EN SITKAMER, OOPPLAN KOMBUIS, GROOT STOEP UITKYK OP DRINK PLEK VAN WILD, SWEMBAD. LUGREELINGS, ALLE VERTREKKE INGEBOUDE KASTE. MORORHUIS, AFDAK VIR 2 VOERTUIE.
2DE WONING: 1 X 4 S/KAMER HUIS, 2 X BADKAMERS,SIT EN EETKAMER OOPPLAN,RUIM KOMBUIS,TUIN TOEGESPAN MET DRAAD
JAGKAMP: VOLLEDIG TOEGERUSTE KOMBUIS,4 X CHALETS SLAAP 8 PERSONE,OOP DEK SLAAP 6-8 PERSONE,BRAAI AREA MET 2 X BADKAMERS.
NABY JAGKAMP SLAGKAMER MET KOELKAMER VIR SLAG DOELEINDE EN BEWERKING VAN VLEIS. EN VELLE KAMER APART.
1 X SWART ROOIBOK RAM LOOP SAAM GEWONE OOIE,PLUS MUNIS 20-40 SPLIT ROOIBOK LAMMERS. IN 50 H/A KAMP
WILD OP OOP PLAAS: KAMEELPERDE, ROANS, ROOIBOKKE, GEMSBOKKE, WATERBOKKE, DUIKERS, STEENBOKKE, VLAKVARKE, BOSVARKE, BLOUWILDEBEESTE, KUDUS, ELANDE.

 

Detailed description in English

Detail in English available upon request

Video
https://www.youtube.com/watch?v=E5Is46A9MVk

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
YouTube:
https://www.youtube.com/channel/UCK3mHp5kM8sAYyE1KrsiTTA/videos

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiŽle vermoŽ het om te koop, maar ekís Ďn agent, nie Ďn toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Iím an agent, not a tour guide - please donít abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Free Web Hit Counter