Game farm for sale; Game farms for sale; Gamefarm for sale; Gamefarms for sale; Game ranch; Gameranch; Wildlife Ranch

Natuurskoon! R1,395m. Huis binne hierdie luukse 1 336 ha eko-landgoed. Halfpad tussen Vaalwater & Ellisras in die Waterberg. 2Ĺ ure vanaf Pretoria. Daar is ook 'n klubhuis met 'n lapa en swembad en so aan. Al die gewonde Bosveld wild kom voor in die getalle wat die plaas kan dra. Jag word toegelaat vir lede. Heffing: R3 300 p.m. Wildplaas: 831e

Scenery! R1,395m. House inside this luxury 1 336 ha eco estate. Halfway between Vaalwater & Ellisras in the Waterberg. 2Ĺ hours from Pretoria. There is a club house with a lapa and swimming pool etch. All  the normal Bushveld game are there in the numbers that the farm can carry. Hunting is allowed for members. Levy R3 300 p.m. Gamefarm: 831e

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas / Gamefarm : 831e

Opgestel / Created: 2021-11-29
Opgedateer / Updated: 2021-11-29

Die huis (fotos verskaf deur die eienaar)
The house (photos supplied by the owner)

 

Die plaas en die klubhuis
The farm and the clubhouse

Video
Geen / None

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
YouTube:
https://www.youtube.com/channel/UCK3mHp5kM8sAYyE1KrsiTTA/videos

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact

Nuusbrief: 1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn; 2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees; 3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.
Newsletter: 1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line; 2) To see newsletter photos you must be online; 3) Links don't work in our newsletter.

Koper, het u die finansiŽle vermoŽ?

Ek wys met graagte plase aan voornemende kopers wat die finansiŽle vermoŽ het om te koop, maar ekís Ďn agent, nie Ďn toergids nie - moet my asseblief nie misbruik nie.

 

Moet dit asseblief nie persoonlik opneem nie, maar ten einde die kaf van die koring te skei (verkopers waardeer dit) is ons verplig om vir almal wat ons kontak die volgende vrae te vra:

a) Die naam, identiteitsnommer, selfoonnommer en vonkposadres van u, die persoon wat navraag doen.

b) Die naam van die besluitnemer - die persoon wie se geld die plaas gaan koop.

c) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?

d) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?

e) Koop u alleen of saam met vennote?

f) Bewys van fondse vir deposito of kontantkoop.

 

Die redes:

Buyer, do you have the financial ability?

 

Selection: I show farms with the greatest pleasure to prospective buyers who have the financial ability to buy, but please Iím an agent, not a tour guide - please donít abuse me.

 

Please do not take this personally but in order to distinguish (sellers appreciate this) we're forced to ask everyone who enquire for the following information:

a) The name, identity number, cell phone number and e-mail address of you - the person making the enquiry

b) The name of the decision maker - the person who's money is going to pay for the farm.

c) What percentage of the purchase price do you have to loan?

d) Are you making use of an investor / investors?

e) Are you buying alone or with partners?

f) Proof of available funds for deposit or cash purchase.

 

The reasons:

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.

Free Web Hit Counter