Game farms for sale


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   942b

     

Opgestel

2010-02-12 Created

Opgedateer

2011-11-07 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 
Klein Waterberg plasie met rivier! R1,6m. 55 ha. Vaalwater. Huis. Trekwild. Wildplaas: 942b Small Waterberg farm with river! R1,6m. 55 ha. Vaalwater. House. Free roaming game. Gamefarm: 942b

Klein Waterberg plasie met rivier! 55 ha.Waterberg distrik, Vaalwater omgewing. 2 ure vanaf Zambezi Rylaan (Pretoria). Wildwerend omhein. Huis. Golwende topografie. Trekwild sluit in duiker, vlakvark, bosvark, rietbok,  luiperd,  rooikat, rooijakkals, bakoorvos, maanhaarjakkals, bruinhiëna, kleiner roofdiere & groot verskeidenheid voëls. Geskik vir ekotoerisme. Tipe grond: sandleem Flora  - bome: vaalbos, wildesering en boekenhout ; gemengde. Weiding in goeie toestand. Voldoende paaie. Eskom krag. Reën: 600 mm p.a.  Rivier; 1 toegeruste boorgate, sterkste lewer 5 000 l / h; 1 reservoir; 1 watergat / krip.  5 km vanaf teerpad.  0 arbeiders. Baie vêr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis of bewoningsreg. Waterberg Biosfeer. Geen serwitute. Nie naby myne, kragstasies, hoogspanningsdrade of ander onooglikhede nie. BK besit Geen losgoed ingesluit nie. Afbetalingsterme: nie met verkoper bespreek nie - maak 'n aanbod as jy wil. Rede vir verkoop: onbekend (ek vra nie want ek kry nie 'n eerlike antwoord nie). Algemene kommentaar: geen . Fotos & videoklips - sien laer af. Ruitverwysing beskikbaar aan goedgekeurde kopers. Wildplaas: 942b

Small Waterberg farm with river! 55 ha. Waterberg district, Vaalwater area. 2 hours from Zambezi Drive (Pretoria). Game fenced. House. Rolling topography. Free roaming game includes duiker, warthog, bushpig,  reedbuck, leopard, caracal, jackal, bat ear fox, brown hyena, smaller predators & great variety of birds. Suitable for eco-tourism. Type of soil: sand loam. Flora - trees: silverleaf, wild seringa , Boekenhout; sweet grass. Grazing in good condition. Abundant roads. Escom power. Rain: 600 mm p.a. River; 1equipped borehole, strongest supplies 5 000l / h; 1 reservoir; 1 waterhole / trough.  5 km from tar road. 0 labourers. Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim or right of occupation.  Waterberg Biosphere. No servitudes. Not near mines, power stations, pillions or other ugly structures. Closed Corporation (type of company) owned. No loose assets included. Downpayment terms: not discussed with seller - make an offer if you wish.  Reason for sale: unknown (I don't ask because I don't get an honest answer). General comment: none . Photos & video clips - see below. Grid reference available to approved purchasers. Gamefarm: 942b

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Wanneer u ons die eerste keer kontak, gee asseblief vir ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    2) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    3) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • When you contact us the first time, please supply us with answers to the following questions:
    1) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    2) Are you making use of an investor / investors?
    3) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuses to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

 

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.