Game farms for sale


Bosveld is wildwêreld / Game farming is nature conservation

Wildplaas:
Gamefarm
:

   948d

     

Opgestel

2011-04-13 Created

Opgedateer

2011-04-14 Updated

1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Wild- besproeiingsplaas! R2,8m. 288 ha. Swartwater. Huis, buitegeboue, wildteelkampe. Klompie wild. Wildplaas: 948d

Game - & irrigation farm! R2,8m. 288 ha. Swartwater. House, outbuildings, game breeding camps. Some game. Gamefarm: 948d

Wildplaas met baie boorgatwater! 288 ha. Swartwater omgewing. 3½ ure vanaf Zambezi Rylaan (Pretoria). Huis en buitegeboue. Eskom krag. Totale waterlewering uit 4 boorgate 15 000 l / h. Ten volle ontwikkel: wildwerend omhein, 80 ha lande, moederlyne ens. 18 ha besproeiingsreg uit boorgate maar trek net 6 ha deur. 3 km vanaf teerpad. 0 arbeiders. Baie vêr vanaf enige plakkerskamp of soortgelyke kopseer. Geen grondeis op die plaas. Geen serwitute. BTW geregistreer. Geen losgoed ingesluit. 100 ha wildteelkamp. Rooibok 15, koedoe 20, waterbok 7, njala 20, gemsbok 15, blesbok 10 en kleinwild. Wildplaas: 948d

Game farm with abundant borehole water! R2,8m. 288 ha. Swartwater area. 3½ hours from Zambezi Drive (Pretoria). House and outbuildings. Escom power. 15 000 l / h water in total from 4 boreholes. Fully developed: game fenced, 80 ha crop fields, motherlines etc. 18 ha of irrigation rights from boreholes but only pulls 6 ha through. 3 km from tar road. 0 labourers. Very far from any squatter camp or similar headache. No land claim on the farm. VAT (value added tax) registered. No loose assets included. 100 ha game breeding camps. Impala 15, kudu 20, waterbuck 7, nyala 20, gemsbuck 15, blesbuck 10 and small game. Gamefarm: 948d

Koper, het u die finansiële vermoë?

  • Alvorens ons kan reël dat u 'n plaas besigtig benodig ons antwoorde op die volgende vrae:
    1) U volle name en identiteitsnommer?
    2) Watter persentasie van die koopsom moet u leen?
    3) Maak u gebruik van 'n belegger / beleggers?
    4) Koop u alleen of saam met vennote?
  • Ons is heeltemal bereid om moeite vir u te doen as u geld eers later gaan beskikbaar raak of as u nog onseker is of u hoegenaamd 'n wildplaas wil koop - solank u die finansiële vermoë het om te koop is dit reg met ons.
  • Indien u wil weet waar die plaas is, oorweeg asseblief 1 van die alternatiewe opsies hieronder.
     
  • Verkoper betaal kommissie maar koper subsideer dit. Spaar ons tyd & spaar kommissie - alternatiewe opsies:
  • 1) Besigtig die plaas op u eie en, indien u koop, betaal slegs 4% kommissie i.p.v die gebruiklike 7,5% (eienaar moet instem dat u die plaas op u eie mag besigtig).
  • 2) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n klein vergoeding & betaal verminderde kommissie.
  • 3) Koop die eienaar & die plaas se identifikasie by ons teen 'n billike vergoeding & betaal gladnie kommissie nie.
  • 4) Betaal aan ons 'n fooi per dag om vir u plase te wys.
  • 5) Eienaar, adverteer u plaas teen betaling.

Buyer, do you have the financial ability?

  • Before we can make an arrangement for you to view a property, please supply us with answers to the following questions:
    1) Your full names and identity number?
    2) What percentage of the purchase price do you have to loan?
    3) Are you making use of an investor / investors?
    4) Are you buying alone or with partners?

  • We're gladly prepared to make an effort for you if your money shall only be available later or if you're still uncertain if you want to buy a game farm at all - as long as you have the financial ability to buy it's okay with us.

  • If you want to know where the farm is, please consider 1 of the alternative options below.
     

  • Seller pays commission but purchaser subsidises it. Save our time & save commission - alternative options:
  • 1) View the farm on your own and, if you buy, pay only 4% commission i.o. the normal 7,5% (owner must agree that you may view the farm on your own).
  • 2) Purchase the owner & farm's identification from us for a small fee & pay a reduced commission.
  • 3) Purchase the owner & the farm's identification from us for a reasonable fee & don't pay any commission.
  • 4) Pay us a fee per day to show you farms.
  • 5) Owner, advertise your farm for a fee.

Grond-eienaar: wanneer kommissie verdien word en wanneer dit opeisbaar & betaalbaar word

  • Hierdie kantoor verdien ons kommissie sodra ons 'n koper vind wat gewillig en instaat is om die eiendom te koop teen u (minimum) terme.
  • Ondertekening van 'n koopkontrak is die volgende stap en indien u nie wil voortgaan met die verkoop nie word die kommissie onmiddelik opeisbaar en betaalbaar. Moet ons dus nie misbruik om die mark te toets nie.
  • Andersins is die kommissie is betaalbaar by registrasie van oordrag (in uitsonderlike gevalle kan die kommissie vroeër betaalbaar wees, byvoorbeeld wanneer die koper koop op afbetaling).
  • Vir 'n volledige verhandeling oor hierdie kwessie gaan na http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Land owner: when commission is earned when it becomes due & payable

  • Our commission is earned the moment we find a buyer who is willing and able to buy at your (minimum) terms.
  • Signature of a Contract of Purchase and Sale is the next step and if you refuse to proceed with the transaction the commission becomes due and payable immediately. Thus, don't abuse us to test the market.
  • Otherwise the commission is payable at registration of transfer (in exceptional circumstances it can be payable earlier, for example when it is a downpayment scheme).
  • For a detailed discussion of this legal position go to http://www.gamefarmnet.co.za/toetsdiemark.htm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Click Here!

Nuusbrief:

Newsletter:

1) Om ons nuusbrief te kanselleer stuur 'n blanko e-pos aan ons met "Kanselleer" in die insake lyn.
2) Om nuusbrief foto's te sien moet u aanlyn wees.
3) Skakels werk nie in ons nuusbrief nie.

1) To cancel our newsletter send a blanc e-mail to us with "Cancel" in the re line.
2) To see newsletter photos you must be online.
3) Links don't work in our newsletter.