Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game ranches Gamefarms Game farms Game


1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 
Inhoudsopgawe:
- Aanbod aan eiendomagente - samewerking
- Grondeienaars wat eiendomsagente verneuk - basis van aanspreeklikheid
- Tydmorsers (name)
 

Aan alle eiendomsagente
Ons werk graag met eiendomsagente saam:
1) 50% verdeling plain & simpel, ongeag wie doen die meeste werk, op die lang termyn balanseer dit uit. Ons kan alternatiewe reŽlings tref in spesifieke gevalle.
2) Ek verkies om plase uit te krap. Dus, u is welkom om advertensies en fotos op
Gamefarmnet te copy, in u webwerf in te paste en dan navrae na my te verwys. Vernuwe elke 3 maande sodat u advertensies nie verouderd raak nie.
3) Indien u 'n wildplaas (u eie lysting) op
Gamefarmnet wil adverteer moet u sorg dat u goeie fotos neem en die volledige beskrywing het, dan kontak u ons. Ons verwys navrae na u.

Eiendomsagente: grondeienaars wat u kommissie skuld:
Daar is twee basisse vir aanspreeklikheid:
a) Indien 'n koopkontrak gesluit is en daar is aan al die opskortende voorwaardes voldoen en die verkoper kan of wil nie voortgaan nie is u eis vir kommissie
b) Indien u 'n koper vind vir 'n eiendom en die koper is gewillig en instaat maar die verkoper trek kop uit voor kontraksluiting dan is u eis vir skadevergoeding weens kontrakbreuk
Ek staan eiendomsagente graag by in kommissie-eise teen grondeienaars wat hulle woord breek

 

Eiendomsagente - as daar enige tydmorsers waarteen u ander agente of die publiek wil waarsku, laat weet my dan publiseer ek dit hier. Mense Google-soek identiteitsnommers - dit werk.

Die volgende persone het ons tyd gemors of is oneerlik:

  • 2011-02-03: Johan Heunis (nie die oud-Springbok rugbyspeler nie) het ons plaas verwysing 226 gekoop. Die kontrak is geteken deur sy vrou, Mariandra Heunis identiteitsnommer 8310120026088. Hulle kon nie presteer nie en 'n soek by die Kredietburo het opgelewer dat daar 'n vonnis teen Mariandra is en 'n rekening van Cell C wat afgeskryf is.
  • 2011-02-28: Richard (uitgepreek Riegaard) Petrus Viljoen identiteitsnommer 5109045030081 het 'n koopkontrak geteken op plaas verwysing 568 (Thabazimbi omgewing) vir R57m (ja, u lees reg: sewe-en-vyftig miljoen Rand - nadat hy etlike dae van my en die verkoper se tyd in beslag geneem het). Hy verteenwoordig "Die Viljoen Boerdery Trust" meestersverwysingsnommer IT25/2003 (Mafikeng). Hy kon nie presteer nie. Ek het agterna uitgevind hy het dieselfde gedoen met plase in die Tolwe omgewing, in die Vryheid omgewing en in die Kimberley omgewing. Verskeie prokureurs en eiendomsagente het my agterna teen hom gewaarsku. 'n Kredietburo-soek het aan die lig gebring dat Autopage Cellular (selfoon diensverskaffer) hom geswartlys het vir 'n onbetaalde selfoonrekening. Nadat ek hierdie waarskuwing die 1e keer gepubliseer het het verskeie mense my gebel waar hy besig was met streke, onder andere het hy duur wild gekoop in die Messina omgewing en baie kostes veroorsaak deur die wild in bomas en kwarantyn te laat aanhou net om te verdwyn sonder enige betaling.
  • Sakkie Cloete - Izak de Villiers Cloete 4307075065081: ek het sy plaas Varkfonrtein in Dinokeng verkoop aan Donovan Dauth maar Sakkie weier om kommissie te betaal en ek het hom gedagvaar. Op hierdie oomblik (2015-05-09) is die saak nog hangend. 2016-07-12: In 'n skikking het hy my toe 'n uitbetaling gemaak.
  • Hanli Groenewald 7906140076089. Voor jy 'n verhouding met hierdie vrou aanknoop, bel my, sy's BAIE gevaarlik. Net een algemeen openbare feit wat ek hier mag noem: Hanli se dogtertjie, Carli, tans 3 jaar oud, is deur die Welsyn uit haar sorg verwyder en in pleegsorg geplaas.
  • Vra vir ons die naam: Kulkunstenaar (con-artist), patalogiese leuenaar, dief, dwelmslaaf, rondfokker, koekoek (iemand wat nie sy / haar eie kinders grootmaak nie).

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

www.gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 www.gamefarmnet.co.za


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation


Tjaka Erasmus

 

Click Here!