Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Game farm Game farm Game farm Game farm Game farm


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation


1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Opgedateer

2011-09-01 Updated

NUUSBRIEF / NEWS LETTER

Skryf in op ons elektroniese nuusblad:

Subscribe to our electronic news  letter:

Ons elektroniese nuusbrief is 'n gratis diens aan ons kliŽnte.

Ons stuur gereeld omsendbriewe per e-pos met baie nuttige inligting bv:

  • Nuwe lystings
    *Kopers word op hoogte gehou van nuwe lystings
    * Plaaseienaars bly op hoogte van grondpryse
  • Wild te koop
    * Ons word dikwels genader deur wildtelers met wild te koop bv buffels, swartwitpense, bastergemsbokke, basterhartbeeste ens of deur wildhandelaars met wild op die trok vir 'n dringende transaksie, die ideale geleentheid om 'n winskoop te maak!
  • Vakante poste & werksaansoeke binne die wildbedryf
    * Plaaseienaars: ons ken dikwels applikante & kan 'n mening uitspreek sodat u risiko minder is
    * Werksoekers: ons kan u dikwels help om 'n pos te kry in die wildbedryf. E-pos u cv & 'n foto van uself (indien moontlik) vir ons
  • Sake rakende omgewingsbewaring
    *Ons hou u op hoogte bv bv protesaksies teen die vernietiging van die reŽnwoude
  • Vir vinnige verspreiding van enige inligting verwant aan die wildbedryf - ons het 'n lang poslys & ons help graag!

Hoe skryf u in? Stuur vir ons 'n e-pos met "Nuusbrief" in die "Insake"-lyn en u's ingeskryf! (P.S: moet nooit 'n e-pos stuur met niks in die "Inskae"-lyn nie - dit lyk soos gemorspos of 'n virus).

Our electronic news letter is a free service to our clients.

We regularly send out a news letter with very handy information like:

  • Recent listings
    * Purchasers keep track of recent listings
    * Land owners keep track of farm prices
  • Game for sale
    * Quite often game breeders contact us with game for sale like buffalo, sable, roan & tsessebe or by game merchants with game on the truck for an urgent deal - an ideal opportunity to buy a bargain!
  • Jobs in the game farming industry
    * Landowners: we often know the applicant & can give an oppinion to reduce your risk
    * Applicants: we can help you find a job on a game farm. Email your cv & a photo of yourself (if possible) to us
  • Environmental issues
    We keep you informed like protest actions against the destruction of the rain forests
  • For quick spreading of information connected to the game farming industry - we have a long mailing list & we are pleased to help!

How do you subscribe? Sens us an e-mail with "Nuusbrief" in the "Subject" line & you're subscribed! (P.S: never send e-mail with nothing in the "Subject" line - it looks like spam or a virus). It has to be "Nuusbrief", not "Newsletter" or "News Letter" as the latter 2 are indicators of spam.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

www.gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 www.gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Click Here!