Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation


1) P Erasmus Prokureur hou persoonlik hierdie webwerf daagliks op datum. Die goedkoop plase op ander webwerwe is verouderd; 2) 'n Kommissie-agent word vergoed vir sukses, nie vir harde werk nie, so moenie ons penaliseer omdat ons effektief is nie.
 
 
1) P Erasmus Attorney personally updates this website daily. The cheap farms on other websites are outdated. 2) A commission agent gets remunerated for success, not for hard work, so don't penalize us because we're effective.
 

Opgedateer

2016-11-23 Updated

WILDPRYSE
GAME PRICES


Hierdie diens is onvolledig en weerspieŽl nie die ware waarde van wild nie. Hierdie is bloot 'n rowwe riglyn. Vir ware wildwaardes moet u verdere navorsing doen. Koop die tydskrif S A Wild & Jag / S A Game & Hunt of kontak 'n wildhandelaar (byvoorbeeld Vleissentraal) of kontak die Eenheid vir Lewendehawe en Wildlewe-Ekonomie, Departement Landbou-Ekonomie, Universiteit van die Vrystaat.

Die verkoper kry gewoonlik Ī 50% van die veilingprys uit & die markwaarde van wild word normaalweg gereken op huidige veilingwaarde minus 25%.

 

Tegnies, vir waardeerders en vir die hof: hoe bepaal 'n mens die objektiewe markwaarde van wild op 'n spesifieke plaas op 'n spesifieke datum?

  1. Koop die tydskrif S A Wild en Jag. Hulle publiseer maandeliks pryse van wild behaal op wildveilings. Indien moontlik probeer die afgelope 3 maande - 6 maande se S A Wild & Jag in die hande kry. Ek kan hiermee help want ek gaar dit op.

  2. Soek die mees onlangse wildveilings die naaste aan die plaas.

  3. Vergelyk die wild op die plaas met die korrekte kategorie wild op die veiling - teeltroppies met teeltroppies, trofeŽbulle met trofeŽbulle ensovoorts. Indien die korrekte katergorie wild nie voorgekom het by die veiling wat jy gebruik nie, soek na 'n verder veiling en so aan, totdat jy regkom. Sommige wild verkoop gladnie op veilings nie byvoorbeeld olifante - daar moet jy jou inisiatief gebruik.

  4. Die wildveilingprys minus 25% is die objektiewe markwaarde want die verkoper kry 50% van die wildveilingprys en die koper betaal 100% van die wildveilingprys en die gemiddeld is die objektiewe markwaarde.

  5. Teeltroppies wild word meestal per helikopter gevang en hier-en-daar met passiewe vangkrale. Die wat met passiewe vangkrale gevang word kan dalk uit die hand verkoop eerder as op veilings maar veilings bly die mees algemene metode en is die riglyn vir markwaardes van teeltroppies wild.

  6. Met duur wild kan die % wat die verkoper kry meer wees en dan gaan die gemiddeld (objektiewe markwaarde) dalk hoŽr as 75% van die veilingprys wees. Na die beste van my wete is hier nie 'n riglyn nie en moet dit geval-vir-geval bereken word.

  7. Duur wild word oor die algemeen in kleinkampies aangehou en verkoop dus dikwels uit die hand of via 'n wildhandelaar eerder as op veilings en derhalwe moet jy hier ook jou inisiatief gebruik.

  8. Ek doen ongelukkig nie berekeninge van wildpryse vir kliŽnte nie, u moet dit asseblief self doen.
     


This service is not complete and does not reflect the true value of game. This is merely a rough indicator. For true game values you must do more research. Purchase the magazine S A Wild & Jag / S A Game & Hunt or contact a game merchant (like Vleissentraal) or contact the "Eenheid vir Lewendehawe en Wildlewe-Ekonomie, Departement Landbou-Ekonomie, Universiteit van die Vrystaat".

Normally seller gets Ī 50% of the auction price out & market value of game is normally reckoned to be auction price less 25%.

 

Last update 2016-11-23 Vorige opdatering

Wildvelings - datums en ligging / Game Auctions - dates and locatons
2014-01; 2014-02
2015
2016
2017

Wildvelingpryse / Game Auction Prices
2013-01; 2013-02; 2013-03; 2013-04; 2013-05; 2013-06; 2013-07
2014-01; 2014-02; 2014-03; 2014-04
2015-01; 2015-02; 2015-03; 2015-04; 2015-05; 2015-06; 2015-07
2016-01; 2016-02; 2016-03; 2016-04; 2016-05

Translation of species - Afrikaans > English: Bastergemsbok = Roan; Basterhartbees = Tsessebe; Blesbok = Blesbuck (Geel = Yellow; Gewoon = Common; Wit = White); Blouwildebees = Bluewildebeest / Gnu; Bontebok = Bontebuck; Bosbok = Bushbuck; Buffel = Buffalo; Dassie = Dassie; Duiker = Duiker (Blou = Blue; Grys = Grey); Eland = Eland (Gewoon = Common; Livingstone = Livingstone); Gemsbok = Gemsbuck / Oryx; Goue Wildebees = Golden Wildebeest / Golden Gnu; HiŽna = Hyena; Jagluiperd = Cheetah; Kameelperd = Giraffe; Koedoe = Kudu; Lama = Lama; Lichtenstein Hartbees = Lichtenstein Hartebeest; Lechwe = Lechwe; Leeu = Lion; Njala = Nyala; Olifant = Elephant; Renoster = Rhino; Rietbok = Reedbuck; Rooibok = Impala (Gewoon = Common; Swart = Black); Rooihartbees = Redhartebeest; Rooiribbok = Mountain Reedbuck; Rooikat = Lynx; Sebra = Sebra (Vlakte = Burchell's; Hartmans = Hartman's); Seekoei = Hippopotamus; Springbok = Springbuck (Gewoon = Common; Hartwater = Heartwater; Swart = Black; Wit = White; Koper = Copper; Kalahari = Kalahari); Steenbok = Steenbuck; Swartrenoster = Black Rhino; Swartwildebees = White Tail Gnu; Takbok = Fallow Deer; Tarentaal = Guinee Fowl; Vaalribbok = Rheebuck; Vlakvark = Wart Hog; Volstruis = Ostrich; Waterbok = Waterbuck; Wildebees = Wildebeest; Wildehond = Wild Dog; Wit Leeu = White Lion; Witrenoster = White Rhino

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

www.gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile;
+27(0) 86 616 5742 fax
Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / Pretoria office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng

 www.gamefarmnet.co.za


Tjaka Erasmus

Click Here!