Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Gamefarm Game farm Game farm Game farm Game farm Game farm

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"


Nuwe lystings per vonkpos. So gerieflik. Skryf in op ons nuusbrief. Kliek hier en "Send".
New listings by email. So convenient. Subscribe to our newsletter. Click here and "Send".


Bosveld is wildwÍreld / Game farming is nature conservation

Opgestel / Created: 2022-01-03
Opgedateer / Updated: 2023-01-03

Werk in die Wildbedryf

Vind werk in die wildbedryf / Vind 'n betroubare plaasbestuurder

Applikante: stuur asseblief CV (Curriculum Vitae) met 'n klein gesigfototjie daarby. Ek vra geen fooi.

  1. Te veel cv's kom by ons aan sonder fotos!
  2. NB: Julle MOET die fotos verklein na minder as 100 kb - moenie vir my sulke GROOT dokumente e-pos nie!!!
  3. In die "Insake" of "Re" spasie in die vonkpos MOET julle in AFRIKAANS tik: "Werk gesoek in die wildbedryf"  (moenie dit ooplos nie - dis ook 'n "spam indicator") sodat ek dit kan onderskei van die tientalle gemorspos wat ek elke dag ontvang.
  4. As ons dan te hore kom van werk in die wildbedryf kan ons dalk vir u iets probeer reŽl.

Plaaseienaars: doen navraag by ons dan stuur ons vir u die mees onlangse cv's. Ek vra geen fooi. Ek doen geen keuring.

 


Jobs
in the Wildlife Industry

Find a job in the game farming industry / Find a reliable game farm manager

Applicants: please send a CV (Curriculum Vitae) with a small facial photo. I charge no fee.

  1. Too many cv's reach us without photos!
  2. NB: You HAVE to reduce the photo size to less than 100 kb - don't e-mail us HUGE files!!!
  3. In the "Subject" or "Re" line, please type in AFRIKAANS: "Werk gesoek in die wildbedryf" (don't leave it open - it's also a spam indicator) so we can distiguish it from the heaps of junk mail we receive every day. Everything else can be in English if you wish.
  4. Then we can try to find a job for you in the game farming industry.

Farm owners: enquire with us then we forward to you the most recent cv's. I charge no fee. I do not investigate or approve.

Terug na "Wildplase te Koop" / Back to "Game Farms for Sale"

gamefarmnet.co.za
P Erasmus Prokureur / Attorney (Tjaka Erasmus)
+27(0) 82 375 3461 mobile

Vygeboomspoort, Lephalale (Ellisras), South Africa
Pretoria kantoor / office: Amanyane 410, Rifweg-Oos, Leeuwfontein, Nokeng
youtube.com/c/Gamefarmnet-1991


Tjaka Erasmus

Voordat u hierdie bladsy uitdruk, oorweeg asseblief die omgewingsimpak
Before printing this page, please consider the enviromental impact


Nuwe lystings per vonkpos. So gerieflik. Skryf in op ons nuusbrief. Kliek hier en "Send".
New listings by email. So convenient. Subscribe to our newsletter. Click here and "Send".